ppostgothic
safetop Aida
uitlefstreep

Thursday 25 March 2004

uitlefstreep

This site will be updated on 1 April  2004 at 17:30

wfront_wk14

Moles met bye

BYESWERMS wat 'n man hoog in 'n eikeboom getakel het, het Maandagoggend byna sy lewe gekos toe hulle sy kop toegepak het.

b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

Einde van skool se dors

"TOT vandag moes ons kinders besoedelde Bergwater drink of dors bly," het Nadia Adams, onderwyseres van Bosplaas Primêr naby Hermon, Dinsdag gesê oor die skoon drinkwater en sanitasie waarmee hulle nou spog.

Kaasmakers ding mee vir pryse

Kaasliefhebbers sal die geleentheid kry om die pasbekroonde SA kampioenkase en Qualité wenners van 24 tot 27 April tydens die SA Kaasfees - wat deur Agri-Expo aangebied word - op Bien Donné te proe.

REDDER. Stephen Arnolds (regs) met sy redder, Johnny Voul- garellis, en sy medisyne teen bye.


Wine buyers flock to Paarl

WHAT has been called 'the oldest auction in the New World of wine' takes place this weekend in Paarl when 1 700 local and overseas buyers bid for a stringently selected range of the finest wines produced by 102 of the Cape's top estates and wineries.

Klubs mor oor liga-skuif

DIE Wellingtonse Krieketklub, Bergrivier, is ontevrede nadat daar vandeesweek bekend gemaak is dat daar geen bevordering- relegasiewedstryde gespeel sal word nie.

Paarl kry troosprys met Hermanus-wen

Paarl se Superliga-span het Saterdag tuis vir Hermanus, die nuwe kampioen van Boland, oortuigend met 207 lopies geklop in albei klubs se laaste wedstryd van die seisoen.


wback_wk14

LEEPOOG. Tobie Botes, skrumskakel van die Boland Kavaliers, kry die bal weg na sy wagtende agterlyn ondanks die ongemaklike druk wat die WP-haker Cleave Beukman, op hom toepas in hul eerste Vodacombeker-wedstryd wat Saterdag op Nuweland gespeel is. Die Kavaliers het die harde wedstryd 35-25 (15-11) verloor.    


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za  

[ Top ]