ppostgothic
Aida
safetop
uitlefstreep

Thursday 1 July 2004

uitlefstreep

This site will be updated on 8 July  2004 at 17:30

wfront_wk27

Lucky escape

A MOTORIST narrowly escaped death at Mbekweni, Paarl, on Monday when a shot was fired into the car he was driving.

b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

Dwelms in sakeman se huis

'n DWELM-NES is verlede week in die rykmanswoning van 'n gesiene sakeman van Pniel oopgevlek en nog arrestasies word verwag.

Dagga dalk rede vir aanval in park

'n EGPAAR van Vrykyk, Suider-Paarl, is Vrydagaand deur 'n groep tieners, vermoedelik onder die invloed van dwelms, by hul woning aangeval en met 'n mes gesteek.

LUCKY. Lucky to have escaped an ambush at Mbekweni, Jim Litsoane inspects the bullet hole in his car.



wback_wk27

Wetlands launched

THE R21 million Working for Water agreement between TCTA (co-ordinators of the Berg River Dam project) and the Department of Water Affairs and Forestry was signed in Wemmershoek, with the launch of the wetlands viewing platform.

Plasse water pootjie atlete

ATLETE wat Saterdag in die Paarl in gietende reën aan die Wes-Kaapse Landloopkampioenskappe deelgeneem het, moes letterlik deur diep waters sukkel vir 'n plek op die podium.

Cravenweek skop af

DIE Boland Rugby Unie, wat verlede jaar 'n baie geslaagde Cravenweek vir hoërskole op Wellington aangebied het, sal volgende week die laerskoolspelers van dié toernooi hier verwelkom.

GLY-GLY. 'n Nat en modderige Boland Park het Saterdag tot stadige tye gelei tydens die Wes- Kaapse Landloopkampioenskappe wat in die Paarl gehou is. Hier lewer André Conradie (voor) van Kaapse Technikon Wellington Kampus, Dicardo Jacobs (WP) en Cedric Arendse (ook Boland) be- wys van die waterhindernisse wat die atlete op die roete begroet het. Conradie het die 8km-wedloop vir seuns 19 jaar in 23:29 gewen.                                     


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za  

[ Top ]