ppostgothic
Aida
safetop
uitlefstreep

Thursday 1 July 2004

uitlefstreep

This site will be updated on 8 July  2004 at 17:30

Vacancies


The HG Molenaar Group of Companies has a vacancy for a competent person with the following qualifications:

1. Post-Matric Accounting qualification and experience

2. Able to handle Job Costing and general accounting functions

3. Computer skills

4. Good communication skills

5. Own transport essential

6. Must work well in diverse functions

We offer:

A competitive salary with normal fringe benefits.

CVs only to:

The Personnel Manager HG Molenaar & Co (Pty) Ltd
PO Box 5, Paarl, 7622 or fax to: (021) 868-2209

b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

Regsekretaresse /Legal Secretary

Ons benodig 'n Persoonlike Assistente vir 'n Direkteur in ons kommersiële afdeling.

Die werk behels audio-tik van korrespondensie en dokumente en die hante-ring van kliënte in persoon en per telefoon.

Vereistes:

Aangename persoonlikheid
Ten volle tweetalig
Moet onder druk kan werk
Tikspoed en uiterste akkuraatheid
Ondervinding en/of
Regsekretariële opleiding
MSWord

Ons is 'n nis firma wat hoë kwaliteit regsdienste lewer.  Die werksomstan-dighede is aangenaam en ons bied 'n mededingende salaris.  Die werk is egter veeleisend en slegs iemand wat bereid is om hard onder druk te werk, sal dit kan hanteer.

Stuur u CV aan Van Wyk Fouchee Ing, 2de Vloer, Standard Bank-gebou, Lady Greystraat 45, Paarl óf pos aan Posbus 362, Paarl, 7620 óf faks aan (021) 872- 4165 óf e.pos aan avw@vwf.co.za.  Navrae moet geliewe per e.pos of faks gerig word.

Aansoeke sluit  9 Julie 2004.


FINANSIëLE ADVISEURS benodig

Kry u die nodige ondersteuning in u praktyk?

Ons bied uitstekende geleenthede aan dinamiese kandidate met relevante ondervinding. Ou Mutual Persoonlike Finansiële Advies, Paarl, bied loopbaangeleenthede aan kandidate wat selfgemotiveerd is en verkieslik 'n bewese suksesrekord het in die finansiëledienstebedryf.

Skakel ons asseblief vir meer inligting asook m.b.t. ons nuwe vooruitbetalingkommissiestruktuur.

Ons bied u toegang tot alle ondersteuning wat benodig mag word (insluitende bestuur- en regs-, produk-, tegnologiese- en adminbystand). U sal ook geregtig wees op alle maatskappyvoordele insluitend medies & pensioen, 'n kantoor, telefoon en rekenaar. Ons behartig ook die nakoming van alle regsvereistes namens ons werknemers.

Basiese rekenaarvaardighede en betroubare eie vervoer is noodsaaklik.
Ons het tans vakatures by ons kantoor in die Paarl.

Kontak Maliney Ontong by Posbus 28, Paarl, 7622 of skakel (021) 872-3181 / faks: (021) 872-3311.


LEGAL  SECRETARY

Lloyd Fortuin Attorney requires the services of a Legal Secretary.

Please post your CV to: Lloyd Fortuin Attorney

PO Box 827, Huguenot, 7646.
Closing date 14/07/04.V


ARGITEK-TEGNIKUS

'n Uitdagende posisie is tans beskikbaar by 'n argitekskantoor in die Paarl vir 'n dinamiese, jong tegnikus, met ten minste 3 jaar ondervinding in argitektuurpraktyk en werkstekeninge. 'n Uitgebreide kennis in Autocad word verlang.

• Faks CV na (021)872-4379 of e-pos na anli@jhp.co.za.
• Moet so gou as moontlik diens kan aanvaar.

Alle aansoeke sal as vertroulik hanteer word.


Ou Mutual Paarl Persoonlike Finansiële Advies, is besig om hul verkoopsmag uit te brei en verlang die diens van 'n

VERKOOPSBESTUURDER

Suksesvolle kandidate moet aan die volgende vereistes voldoen:

• Die opbou, afrigting en ontwikkeling van 'n hoogs-vaardige span finansiële adviseurs
• Skep en versterk 'n kultuur van hoë prestasie, professionele en kwaliteit advies
• Fokus op kliëntediens binne 'n stimulerende leeromgewing.
• Verseker dat toepaslike advies en produkte verskaf word wat op individuele behoefte-ontledings gegrond is.
• Volgehoue monitering ten einde die besigheidsplan te behaal.

Ander vereistes:

• Rekenaarvaardigheid
• Vorige bestuurs- en/of verkoopsondervinding
• Persoonlike dryfkrag om mense te inspireer ten einde doelwitte te behaal.

Voordele:  Die normale groot maatskappyvoordele, soos pensioen en mediese fonds (volgens voorskrifte), is van toepassing. Vergoeding is volgens 'n basiese bestuurstoelae van tussen R120 000-R180 000 plus by-kommissie na gelang van ondervinding.

Die suksesvolle kandidaat sal binne 'n professionele kantooropset, met die jongste ondersteuningstegnologie, werk.


ADMIN KLERK

Die regte persoon sal die kommunikasie en kantooradmin behartig van ons dinamiese kliënt wat 'n internasionale onderneming vanuit die Paarl bedryf.

Ervaring, goeie kommunikasie- en rekenaarvaardighede op na-skoolse vlak is 'n vereiste.

Stuur u CV voor 9 Julie 2004 na: Faks: (021) 872-3255

E-pos: ameldaveeden@mweb.co.za
Austra Besigheidsdienste BK


PLAASBESTUURDER - PAARL

Ons benodig iemand wat ons beperkte boerdery-aktiwiteite kan uitbrei en bestuur in die Paarl- en Porterville-s omgewing.

Kandidaat moet innoverend wees, kan organiseer en kennis hê van gemengde boerdery veral tonnels, groente, kruie, blomme, ens.

Pakket sal ongeveer R130-R160k per jaar wees en sal behuising, pensioen, mediese voordele ens, insluit.

Pos asb volledige CV aan: Die Besturende Direkteur, Posbus 2580,
Paarl, 7620.


BOILERMAKERS

GRW Engineering operates as an

independent road tanker manufacturer based in Worcester, Western Cape.

We have vacancies for qualified boilermakers with a minimum of 2 years' exp. A background in tanker
manufacturing is essential.

A competitive remuneration package is offered to the successful applicant. If you are interested in joining our highly skilled labour force, then please forward your CV to Nadia Janse van Rensburg at fax (023) 347 3895 or e-mail  nadia@grw.co.za.

For further information please contact John Baard or Nadia at (023) 342-6884.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za  

[ Top ]