safetop
ppostgothic
uitleg2mouthpiece
uitlefstreep

Thursday 1 August 2002

uitlefstreep
b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

This site will be updated on: 8 August 2002 at 17:00

Doller as kop-af met voorraadbeheer van Raad

IEMAND gaan begin koppe eis, het raadslid Deetlefs du Toit (DA), lid van die finansiële beheerkomitee van die Drakenstein stadsraad, Maandag gewaarsku nadat 'n forensiese ondersoek na munisipale voorrade aan raadslede voorgelê is.


No end yet to winter misery

IT felt like the special effects for the Hollywood- blockbuster movie "Twister", locals said of the galeforce winds which gusted up to 65 km per hour over the weekend, while winter had the Paarl Valley in an icy grip at the weekend.


Tolhek gaan sak ruk

SAKELUI en pendelaars in die Vallei begin al meer bekommerd raak oor die beoogde N1 Tolpadprojek.


Wlsgirl
HARDKOPPIG. 'n Speler van Paarl Rangers se vrouespan staan vas terwyl twee verdedigers van Young Gardens op haar toesak. Die wedstryd was deel van die derby tussen dié twee klubs wat Saterdag op Gardens Park gespeel is. Gardens het die stryd 12-5 gewen met Michelle George en Charlene Cornelissen wat vir die tuisspan gedruk het. Vanessa Adams het met 'n doelskop geslaag.

Bewustelose man van Paarlberg gered

Wmbberg
NOODREDDING. Paramedici Salmon Douries en Theo Baker (regs) van die Paarl ambulansdiens pas Maandagoggend noodbehandeling toe op die man wat bewusteloos teen 'n afgrond aan die Taalmonumentpad op Paarlberg gevind is. George Friesland, van Groenheuwel, was vroeg Sondagaand 'n passasier in die motor wat nou net 'n wrak op die agtergrond is. Foto: Malané Bosman

'n ERG beseerde man het Sondagnag ná 'n motorongeluk meer as twaalf uur lank die reën en ysige koue teen die Paarlberg oorleef.


Sales surge at Pearl Valley

WITH only limited plots left in phase one, sales have picked up considerably for the first phase at Pearl Valley Signature Golf Estate & Spa, located between Paarl and Franschhoek.


Spanne verklap niks voor stryd

DAT daar baie kopspeletjies gespeel word voordat Boishaai en Paarl Gim mekaar Saterdag in hul jaarlikse interskolewedstryd pak, is gewis.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za