safetop
b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 
ppostgothic
uitlefstreep

Thursday 19 August 2004

uitlefstreep

This site will be updated on 26 August  2004 at 17:30

Aida

Gegrom oor geld

GROOT ontsteltenis het hierdie week geheers tydens die uitbetalings van maatskaplike toelaes in Du Toitstraat, Paarl.

Konsternasie oor wegloop-krok

DAAR is meisies én meisies - dié wat tevrede is om tuis te bly en dié wat avontuur op die langpad soek. Katryn van die Le Bonheur krokodilplaas is een van laasgenoemde.

Drieë-droom vir Gim-bok

HY was maar altyd 'n woelige mannetjie, en Marius Joubert se ouers het hul hande vol gehad en hul harte vasgehou met sy manewales. Maar Saterdag het die trane gerol met sy drieë-droom teen die Kiwi's.


wback_wk34

SWAAR DRA. New Orleans se Bradley Sias met twee verdedigers van Klein Nederburg op sy rug, dra swaar in die diep modder van die Faurestraat Stadion tydens die twee skole se derby-kragmeting wat Saterdag plaasgevind het. New Orleans het die wedstryd 8-0 (5-0) gewen.

wfront_wk34

GEEN SKUILING. Daar was vandeesweek chaos in Du Toitstraat, Paarl, toe besoekers aan Allpay se uitbetalingspunt  vir staatstoelaes by die Ontspanningsaal, oor versper- -rings geklouter het om op voorstoepe van huise teen die reën te skuil. Inwoners en die bestuur van die saal het die uit- betalings-kontrakteur, die polisie, verkeersafdeling en die munisi- paliteit gekontak om die probleem te ontlont sonder sukses. Daar word nou na 'n alternatiewe uitbetalingspunt gekyk.


Drie van Paarl in SA Statebond Spele-span

DIE Paarl spog met drie junior fietsryers wat hul slag gaan wys tydens die Statebond Spele wat in Desember in Australië gehou word.

New Orleans gebruik kanse

DIE eerste rugbyspan van New Orleans het Saterdag die beste van 'n slegte saak gemaak toe hulle 'n 8-0 (5-0) sege oor Klein Nederburg behaal het tydens dié twee skole se jaarlikse derby-stryd.

Albions gee gas teen Coronations

DIE kaptein van Albions Rugbyklub se eerste span, Roderick Allies, het Saterdag die voorbeeld gestel toe sy span vir Stellenbosch Coronations voor 'n handjievol toeskouers op Daljosafat 32-10 geklop het.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@paarlpost.co.za  

[ Top ]