|
'n Vakature het onstaan by ons aanleg geleë teen die R44 in Wellington:
ASSISTENT LYNVOORMAN (LEIERHAND)
Take & Verantwoordelikhede
* Assisteer lynvoorman met daaglikse take * Sterilisasie van botteleringstoerusting * Verleen hulp tydens oorskakeling van produksielyn * Behulpsaam met administrasie * Verleen hulp met monitering van produksieproses * Toepassing van deurlopende kwaliteitsbeheer * Handhawing van goeie huishouding en veiligheidsmaatreëls
Vereistes:
* Matriek * Ondervinding van bottelering * Beskik oor sterk leiereienskappe * Moet onder druk kan funksioneer * Meganiese aanleg * Goeie kommunikasievaardighede * Bereid wees om skofte en oortyd te werk
Indien u aan bogenoemde vereistes voldoen, kontak asseblief vir Irma Solomons by
(021) 864 2860 of faks dit na (021) 864 2862. Sluitingsdatum: 25 Augustus 2004
Indien u nie binne 14 dae na die sluitingsdatum enige terugvoer kry nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was. |