safetop
uitleg2mouthpiece
ppostgothic
uitlefstreep

Thursday: 2 October 2003

uitlefstreep

This site will be updated on: 10 Octcber  2003 at 17:00

Youth - Jeug


b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 
wdakFC

DAKSTORIES. Die skoolhoof en 'n departementshoof van Laerskool Drakenstein moes Vrydag tydens die laaste skooldag hul woord gestand doen. Albei die leerkragte het pouse en met sluitingstyd op die dak gesit en die leerders totsiens gewuif. Die daksittery is te danke aan die leerders se goeie fondsinsamelingspoging tydens 'n spel-olimpiade. Hier geniet Stephen Hoffman en Susan Marais die uitsig vanaf die skool se dak. Die groot bedrag van R30 473 is ingesamel. Daniël Fourie (R2 170), Siegrid Winkler (R1 213) en Fabian Meiring (R730) het die meeste geld ingesamel.                                                                                 


Sangstudente presteer

[ Top ]


SES van die La Musique Skool vir Uitvoerende Kunste in die Paarl het onlangs sangeksamens van die Associated Board of Royal Schools of Music, London, gesing.

Almal het hierdie internasionale eksamen geslaag, drie met onderskeiding.

Die drie wat onderskeidings behaal het, is Liamé Deminey (120/150 graad 5), Jacqueline Manual (120/150 graad 4) en Ian Pieters (125/150 graad 5).

Die ander studente is Anita Engelbrecht (slaag graad 5), Anton Bredell (graad 4) en Annemarie Scott (graad 2).


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za