safetop
uitleg2mouthpiece
ppostgothic
uitlefstreep

Thursday: 2 October 2003

uitlefstreep

This site will be updated on: 10 Octcber  2003 at 17:00

b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

Vacancies


VAKATURE

Skool: Wellington Jeugsorg & Onderwyssentrum

Medium: Afrikaans en Engels

Pos: KS-Opvoeder (Residensiële Opvoeder)

Vereistes:

• Kennis en ervaring van leerders met gedragsprobleme/leerprobleme.
• Ondervinding en/of toepaslike opleiding in Kinder- en Jeugsorg/Jeugwerk of ander toepaslike opleiding.
• Kennis van Transformasie van kinders en Jeugsorgstelsels.

RIG AANSOEKE MET STAWENDE & GESERTIFISEERDE DOKUMENTE AAN:

Die Prinsipaal

Wellington Jeugsorg & Onderwyssentrum
Privaatsak X10, Wellington, 7654

Telefoniese navrae:
Mnr A Piedt

Tel: (021) 873-1068/9
Faks: (021) 873-4955

Sluitingsdatum: Vrydag 3 Oktober 2003 om 13:00


VAKATURE

Skool: Wellington Jeugsorg & Onderwyssentrum

Medium: Afrikaans en Engels

Pos: Administratiewe Klerk

Minimum vereistes: • Graad 10 en gelykwaardige kwalifikasies/Sekretariële opleiding

Pligte:

• Beantwoord die telefoon, hanteer die skakelbord waar van toepassing, maak telefoonoproepe namens die prinsipaal en herlei telefoonoproepe na die betrokke persone/afdelings van die skool.
• Reël afsprake en vergaderings.
• Hou prinsipaal se dagboek by en herinner hom/haar aan afsprake
• Hanteer roetine korrespondensie en navrae
• Maak notas en doen tikwerk vir prinsipaal en ander afdelings van die skool
• Hou liasseerstelsel by van rekords rakende korrespondensie, aktiwiteite, wetgewing, instruksies, handleidings, uitgawes, inventarisse, ens.

RIG AANSOEKE MET STAWENDE & GESERTIFISEERDE DOKUMENTE AAN:

Die Prinsipaal

Wellington Jeugsorg & Onderwyssentrum

Privaatsak X10, Wellington, 7654

Telefoniese navrae:  Mnr A Piedt (Prinsipaal)

Tel: (021) 873-1068/9 / Faks: (021) 873-4955

Sluitingsdatum: Vrydag 3 Oktober 2003 om 13:00


VLOOTBEHEER- OPERATEUR

Ons benodig die dienste van 'n vlootbeheer-operateur met goeie administratiewe vaardighede.

Aansoekers met ondervinding in die Padvervoerbedryf met Superlink, Interlink en Tautliner in langafstandvervoer sal voorkeur geniet.

Salaris onderhandelbaar.

Kontak M. Burmeister by 082-562-4521 of

Mark Kearley 082-454-4074
K/u:   (021) 864-1820
Faks: (021) 864-1205


MAINTENANCE MANAGER NEEDED IN FRANSCHHOEK!

Requirements:
• Driver's licence
• Must be plumber, electrician, painter,  handyman - all in one

Please send your CV by e-mail to linda@lqf.co.za or fax (021) 876-3105


PAARLBERG  SWEISDIENSTE

Vakante poste
Sweisers/Installeerders gesoek, met kontakbare verwysings.
Faks 1 bladsy CV of skakel vir afspraak (021) 868-0555 / 072 269 9934

Asb. geen kansvatters!


BERGRIVIER HOëRSKOOL

PROJEKBESTUURDER: DERBY 2004

Bergrivier Sekondêr en Weltevrede Sekondêr benodig 'n Projekbestuurder om die Derby 2004 te beplan, te koördineer en aan te bied.

Die suksesvolle kandidaat moet oor die volgende vaardighede beskik.

1. Vermoë om goeie menseverhoudinge te handhaaf

2. Vermoë om te BEPLAN, LEIDING te gee, te ORGANISEER en TOESIG EN BEHEER uit te oefen.

3. Vermoë om GESONDE FINANSIËLE BESTUUR toe te pas.

Faks asseblief u CV en 'n aansoekbrief aan:

DIE PRINSIPAAL by (021) 873-2349

Sluitingsdatum: Dinsdag 7 Oktober 2003

Onderhoude: Donderdag, 9 Oktober 2003 om 19:00 by Bergrivier Koshuis.


VAKATURE

Skool: Wellington Jeugsorg & Onderwyssentrum

Medium: Afrikaans en Engels

Pos: Algemene Assistent

LET WEL: Aanstelling op maandbasis

RIGLYNE VIR PLIGTE:

• Roetine - skoonmaak van perseel
•Take wat liggaamlike inspanning vereis - soos skoonmaak, afstof en poleer van meubels, ens.
• Uitvoering van take geskied onder toesig, vereis minimum opleiding en verantwoordelikheid.

RIG AANSOEKE AAN:

Die Prinsipaal

Wellington Jeugsorg & Onderwyssentrum
Privaatsak X10, Wellington, 7654

Telefoniese navrae:

Mnr A Piedt
Tel: (021) 873-1068/9
Faks: (021) 873-4955

Sluitingsdatum: Vrydag 3 Oktober 2003 om 13:00


JAN S.DE VILLIERS PROKUREURS

benodig die dienste van 'n

SEKRETARESSE

met ervaring in Aktebesorging en Kommersiële Werk vir diensaanvaarding op 1 November 2003 of so spoedig moontlik daarna.

Aansoeke en volledige CV kan gerig word aan: Ivanzyl@jans.co.za of kan per hand afgelewer word by Zomerlust Landgoed, Bergrivier Boulevard, Paarl.

Sluitingsdatum: 10 Oktober 2003


FITTER

Qualification: Qualified Fitter with Olifantsfontein Qualification.

Specific: Knowledge of general plant maintenance, argon welding, steam sy-stems and hydraulics will be advantageous.

Closing date: 10 October 2003

Mrs Sophia Nel

Tel: (021) 868-3000
Fax: (021) 868-3496
Cell: 083 297 8564
sophian@courtfab.co.za


SERVICE ADMIN ASSISTANT

An upmarket motor dealership in Paarl requires the services of an Admin Assistant in their workshop. The ideal candidate will be fluent in English and Afrikaans and understand automotive industry codes. A minimum of 3 years' working experience in the industry is required.

Responsibilities include: Knowledge of dealership policies and procedures as well as workshop procedures. After sales service, working out job cards and costing. Quality standards and requirements as well as a sound technical knowledge and understanding.

Experienced candidates need to fax their CV's to Wedaad Jappie on (021) 872-0695,


VRAGMOTORBESTUURDERS

Langafstand & Tipper

Geldige bestuurspermit & Kode EC (14)- lisensie
Ten minste 5 jaar langpadondervinding
Kennis van Actros, Volvo en MAN voertuie
Kennis van Superlink
Sober gewoontes
Skoon bestuurs- en kriminele rekord
Ouderdom tussen 25 en 50 jaar.
Geldige paspoort
Haschem permithouers sal voorkeur geniet.

2. WERKSWINKELVOORMAN

Gekwalifiseerde dieselwerktuigkundige
Ten minste 5 jaar ondervinding van werkswinkel bestuur
Sober gewoontes
Bereid wees om lang ure en naweke te werk
Moet in besit wees van kode EC (14)-lisensie
Kennis van Actros, Volvo, MAN en Leyland- voertuie
Moet kan beheer uitoefen oor werkswinkel-personeel.
Raadpleegbare verwysings.

3. GEKWALIFISEERDE DIESELWERKTUIGKUNDIGE

Ten minste 5 jaar ondervinding
Sober gewoontes
Bereid wees om lang ure en naweke te werk
Verkieslik in besit wees van kode EC (14)- lisensie
Kennis van Actros, Volvo, MAN en Leyland- voertuie
Raadpleegbare verwysings
Ouderdom tussen 25 en 50 jaar.

4. AANKOPER, VOORRAADKONTROLEUR

Ten minste 5 jaar ondervinding
Rekenaargeletterd. Kennis van Pastel en Windows
Kennis van kosteberekening
Kode B (8)-lisensie
Kennis van voorraadbeheer
Sober gewoontes
Raadpleegbare verwysings
Voorkeur aan persone met kennis van vragmotorbedryf

Faks CV met dekbrief na (021) 864-3884 of 873-4880


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za