|
Paarl nog onoorwonne ná Tiere pak kry
DIE Novel
Paarl-krieketspan het Saterdag op die Parysvelde sy onoorwonne status in die Bolandse Premierliga behou toe hy Young Peoples tydens hul jaarlikse derbykrag- meting met vier paaltjies geklop het.
Krieketvroue deur na kwarteind- wedstryd
DIE Boland
Vroue-krieketspan het Saterdag hul plek in die kwarteindronde van die nasionale kompetisie verseker deur 'n oortuigende ses paaltjie oorwinning oor Westelike Provinsie te behaal.
Super Schalk swem in toeken- nings
DIE Wellingtonner en
Springbok-speler, Schalk Burger, se harde, inklim-rugby is die afgelope week beloon toe hy as die Inter- nasionale Rugbyraad (IRB) se Speler van die Jaar vir 2004 aangewys is.
|