safetop
b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost

 

ppostgothic
uitlefstreep

Thursday 2 December 2004

uitlefstreep

This site will be updated on 9 December 2004.

Aida

Arts - Kunste


KARNAVAL. Allandale Korrektiewe Dien- ste se sosiale klub het onlangs karnaval gehou en sowat 3000 mense het die twee dae se pret en plesier bygewoon. Hier is Morgan Bomvana (4) en Armand Reinke (7) op 'n vierwielmotorfiets.                                                                 


Lana by Oukraal

[ Top ]


DIE Oukraal Kunstefees word môre  en  Saterdag in die Polisiekollegesaal aangebied, as deel van die Liggiefees.

Een van die hoogtepunte is Saterdagmiddag om 14:30 wanneer Lana English, wat die hoofrol in Phantom of the Opera gesing het, en haar broer Victor optree in 'n program van ligte musiek.

Toegang is R30 en besprekings kan gedoen word by Angela, 073-198-6774.

Die program begin  Vrydag om 20:00 met 'All that Jazz'. Kaartjies by 082-894-1024.

Om 21:30 is 'Rock 'n Roll to Funk' aan die beurt (083-629-1738).

Saterdag se program begin om 10:00 met 'n optrede van Anneline en Bennita (082-804-5698).

Om 11:30 is Christelle Hamman aan die beurt (082-804-5698).

Om 13:00 volg André Terblanche en Franco Tredoux (082-804-5698).

Classical Soirée (083-629-1738) is om 17:00, gevolg deur "Dis waar ek wil wees" met die bekende Liamé Deminey (082-421-2398).

Die aand word om 20:00 afgesluit met 'Contemporary Potpourri' (083-629-1738).


Paarl by die ABO

[ Top ]


DIE kultuurjoernalis Martiens van Bart, samesteller van die Anglo-Boere- oorlog Gedenkboek, Vir Vryheid en vir Reg tree Maandag by die Afrikaanse Taalmuseum in die Paarl op.

Min mense is bewus in watter beduidende mate Bolanders 'n eeu gelede aktief by die Anglo-Boereoorlog betrokke was - terwyl hulle tuis gebly het.

Dit is nie net stryders op perde met geweer en bandolier wat aan oorlog deelgeneem en die uitkoms daarvan bepaal het nie. Die nie-vegtende, maar ondersteunende tuisblyers, het 'n beduidende invloed op die verloop van die oorlog gehad.

Van Bart sal die deelname van die Wes-Kapenaars, veral die burgerlikes van die Paarl, Wellington, Franschhoek, Stellenbosch en Tulbagh, aan die Anglo-Boereoorlog van 1899 tot 1902, aan die hand van die Gedenkboek uitlig.

Hy sal ook verduidelik waarom Laborie in die Paarl die geskikste plek is vir die Anglo-Boereoorlog monument, wat die FAK en Sanlam-Trust aan- staande jaar daar gaan laat oprig.

Van Bart is op versoek van die FAK 'n trusteeraadslid van die ABO Monument-komitee wat aan die stuur van die projek staan. Hy is ook ondervoorsitter van die Hugenote-Gedenkskool Trusteeraad van Kleinbosch, Dal Josafat, en trusteeraadslid van die NG kerk St Stephen's in Kaapstad se restourasiekomitee. 

Eksemplare van die insiggewende Gedenkboek (in hardeband, 344 bladsye op duursame glanspapier en met 118 foto's in volkleur en 360 in swart en wit) wat gefinansier is deur mev Huberte Rupert van Stellenbosch en waarvan die hulpredakteur dr Leopold Scholtz is, sal by die geleentheid te koop wees.

Die oplaag van 3000 eksemplare is byna uitverkoop en min boekwinkels het nog eksemplare op hul rakke.

Die funksie begin om 09:30 vir 10:00. Bespreking is noodsaaklik aangesien verversings bedien word. Bespreek voor môre  by Malikah by 872-3441. Toegang is R25 (verversings en 'n museumtoer ingesluit).


A mass and message op good hope

[ Top ]


MESSA DA BOA ESPERANZA, meaning both a Mass and message of Good Hope, is a newly composed choral phenomenon performed in all eleven official South African languages to be staged at the Oude Libertas Amphitheatre on 9 and 11 December at 20:15.

This truly unique musical ensemble is the brainchild of Gert-Jan Buitink, a Dutch engineer. 

His fascination with South Africa and its various cultures and peoples led to him to commission composer Lingile Jacobs Ka-Nyamezele to deconstruct a traditional Mass ceremony into a contemporary South Africa idiom. 

He further adapted each movement within the Mass to South Africa's eleven official languages as well as to include eleven traditional melodies from each culture.

Buitink discovered through the newly composed Mass that incorporates the different languages and melodies gave it new life, energy and a wider appeal.

Therefore, the Messa will proceed as a regular Mass movement with opening and closing processions. Interesting adaptations include Kyrie performed with Venda expressions, Credo performed in Xhosa, The Lord Is My Shepard in English and Zulu with scripture reading in old Griqua Afrikaans.

Lingile Jacobs Ka-Nyamezele has readapted up to 40 different melodies and utilised musical instruments including marimba, African drums, Kudu horns, piano and guitar. 

This inimitable Messa is performed by the 90-member Stellenbosch Libertas Choir and conducted by the talented Johan de Villiers.

For bookings and information, call the Oude Libertas Amphitheatre on 809-7380. Tickets cost R55 and parking is free.  For information about the new Oude Libertas Amphitheatre summer season visit
www.oudelibertas.co.za


Idees vat vlam in die Paarl

[ Top ]


DRIE jong kunstenaars van die Paarl en twee van Stellenbosch stal van 2 tot 18 Desember by Die Kraal Galery in die Paarl uit met 'n uitstalling, getitel 'Idees vat vlam'. Lara Kruger, Xenia Malherbe en Diana Botha is die Paarliete, en hul snoer kragte saam met Linia Loedolff en Carel de Beer. Die opening is vanaand om 19:00. Die galery is weeksdae van 09:00 tot 17:30 oop en Saterdae van 09:00 tot 13:00. Die bekende sangeres Luna sal by die opening optree.

Lara Kruger se werk is divers in materiaal-gebruik en tegniek, met 'n oorkoepelende idee van repetisie en intense arbeid. Haar hoofinspirasie kom van die alomteenwoordige visuele stimulasie te vinde in die alledaagse lewe.

Diana Botha se fassinering met die menslike liggaam blyk duidelik uit haar werk (sy spruit natuurlik uit 'n familie van dokters). Haar gemengde mediawerke is nie slegs simboliek belaai nie maar ook ryk in kleur en tekstuur met die invloed van haar grafiese agtergrond wat sterk na vore kom.

Linia Loedolff is 'n fotograaf en Carel de Beer gebruik sterk, skoon lyne vir sy olieverfwerke wat meestal persoonlik is en van beelde wat hom geraak of geïnspireer het.


Mark Banks live at Barnyard Theatre

[ Top ]


PATRONS at the Barnyard Theatre at Bridge House are in for a treat when Mark Banks shakes up a cocktail of satire and comedy in an exclusive television special which will be screened on SABC 2.

South Africa's foremost comedian will be serving up his finest on 10, 11 and 12 December.

Banks started his career as a solo satirical review artist in the early 80s. His first show We're Not On Top - We're Inside, brought him to the comedy stage forefront as an incisive satirical comedy voice in South Africa.

Over the past two decades Banks has never been at a loss for words in response to current events, whether it be social, political, environmental or everyday issues.

When asked about the show's content, Banks said "We have our own unique comedy that allows us to be creative and more importantly, as South Africans we have the ability to laugh at ourselves, so it should not be taken offensively."

There will be a special matinée performance on Sunday 12 December at 12:30 for 14:00.

Tickets available from Robyn Watkins, tel/fax 874-1505 of 082-371-3267.x


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@paarlpost.co.za  

[ Top ]