safetop
b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost

 

ppostgothic
uitlefstreep

Thursday 3 February 2005

uitlefstreep

This site will be updated on 10 February 2005.

The voice of Drakenstein

Vacancies


A position for a secretarial bookkeeping & personnel clerk is available at a small woodwork company in Paarl.

Working hours: 08:00 - 16:30 - Mon - Fri

The applicant must be able to do:

• General administration

• Accounting on Pastel

• UIF, PAYE, etc.

• Have driver's licence and own reliable transport

PLEASE SEND CV TO:

The Manager, PO Box 7378, Northen Paarl, 7623


LATEGAN'S
SEMENTWERKE - CEMENT WORKS

Verkoopspersoon

Lategan's Sementwerke in Wellington benodig die dienste van 'n persoon wat primêr verantwoordelik sal wees vir telefoon- en toonbankverkope. Die persoon sal ook bestuur behulpsaam wees met algemene take.

Die persoon moet energiek, betroubaar en verkoopsgedrewe wees en oor goeie kommunikasievermoëns beskik. Vorige ondervinding in verkope en kliëntediens sal tot die kandidaat se voordeel wees.

Persone wat belang stel kan 'n verkorte CV aflewer by of pos na: Versaillesstraat 19, Wellington, 7655

Sluitingsdatum: 11 Februarie 2005


SPEEDY'S
requires the services of

QUALIFIED EXHAUST & TYRE FITTERS & WHEEL ALIGNMENT TECHNICIAN

No chancers.

Phone Trevor (021) 862-9245/47 for an interview.


STEYN COETZEE Ing.

AKTETIKSTER

Ons benodig die dienste van 'n aktetikster met toepaslike ervaring vir ons prokureurspraktyk te Paarl.

Applikante moet ten volle tweetalig wees en beskik oor 'n senior sertifikaat, rekenaarvaardigheid (kennis van verbandregistrasie, Regibond, Microsoft Word sal 'n sterk aanbeveling wees), die vermoë om akkuraat te werk en goeie kommunikasie- vaardighede.

Aansoeke met volledige persoonlike- en loopbaanbesonderhede kan gepos of afgelewer word by Markstraat 11, Paarl, 7646 of faks: (021) 872-2678 om ons te bereik nie later nie as 10 Februarie 2005.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@paarlpost.co.za  

[ Top ]