|
|
|||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
Foschini Paarl Sales Assistant The Foschini store in PAARL requires the services of a dedicated Sales Associate. The person we are looking for should: • Have a flair for fashion and a keen interest in retail • Have excellent interpersonal and communication skills • Enjoy dealing with people and have a strong customer service orienta tion • Be a committed team player • Previous retail experience advanta- geous • Be self-motivated and passionate
If you meet the above requirements, then please call Leeza Esterhuyse on (021) 872-1686 Closing date for applications: 22 April 2003 |
||||
|
JCL Civils We require "ABE"-Transport Subcontractors for our road construction from Dwarskersbos to Elands Bay. Carting of gravel with ±18m³ tippers. Contract period is 5 months. We pay good rates. Subcontractor to start by 7/4/2003. Please contact Mr HF du Preez at 022-784 0432 or 082-892-8864. |
||||
|
1) Looking for matriculant 2) Computer literate - Excel + general computer skills 3) Driver's licence (08) Candidate will be performing various duties for production, distribution and debtors. Please fax CV: 021-862-6400. Attention: The Manager (2 Pages + Coversheet) |
||||
|
SECRETARY We require the services of a bilingual secretary in our Human Resources/Legal Department with experience in filing, typing and data processing. Salary R4 000 plus benefits, negotiable. Please fax. C.V. to (021) 864-1205, or deliver at reception. Telephone enquiries to Marius Burmeister at (021) 864-1820 or 082-5624-521 |
||||
|
BEMARKINGSAGENTE BENODIG SCWC in samewerking met gevestigde petroleum maatskappye benodig bemarkers vir die Paarl, Wellington, Clanwilliam, Piketberg, Moorreesburg, Malmesbury, Vredenburg en Hopefield magistraatdistrikte. Die ideale persoon moet goeie kennis dra van die genoemde gebied se mense, mark en infrastruktuur. Ondervinding in en kennis van petroleumprodukte mag in die guns van die aansoeker tel. Applikante moet oor eie vervoer beskik. Vergoeding geskied suiwer deur winsdeling. Aansoeke moet gerig word aan: SCWC, Posbus 374 LANGEBAAN 7357 of meyerscw@telkomsa.net |
||||
|
Die Afrikaanse Taalmuseum Paarl Ontvangspersoon Tydelik vanaf 1 Mei 2003 - 30 Oktober 2003 met die moontlikheid van verlenging van kontrak. Sleutelprestasie-areas Die ontvangs van besoekers Gepaardgaande diverse administratiewe take Hantering van skakelbord en algemene telefoniese navrae Verantwoordelikheid vir die verhuring van museumfasiliteite Spesiale kwalifiserende vereistes Graad 12 + minimum 2 jaar verwante ondervinding Persone met gepaste naskoolse kwalifikasies sal voorkeur geniet Bewese Microsoft Office, kommunikasie- en organisatoriese vaardighede Vaardigheid in minstens twee van die amptelike tale van die Wes-Kaap Geldige rybewys Handhawing van vertroulikheid Aansoekvorms Is beskikbaar by die Afrikaanse Taalmuseum, Pastorielaan 11, Paarl Die volgende dokumente moet u voltooide aansoekvorms vergesel: Gewaarmerkte afskrifte van kwalifikasies 'n Curriculum Vitae Dienssertifikate 'n Identiteitsdokument Die name van drie referente, nie familielede Daarsonder sal u aansoek nie oorweeg word nie. Navrae: Mev De Wet by (021) 872-3441 SLUITINGSDATUM: 14 April 2003 Indien u nie binne 'n maand na die sluitingsdatum van ons gehoor het nie, aanvaar asseblief dat u aansoek onsuksesvol was. |
||||
|
||||