 |
 |
|
Twee Pieters lei rugbyspanne
'n BULSTRYD kan volgende week by die o.18 Cravenweek rugbytoernooi op Wellington se Boland-stadion verwag word - met twee plaaslike spelers, albei Pieter, wat die WP en Bolandspanne lei..
Net genade red vrou van dood
DIT was net genade dat daar geen motors by die verkeerslig gewag het nie, die oomblik toe 'n 30 ton vragmotor volgelaai met pluimveevoer verlede week by 'n besige padaansluiting in die Paarl omgeslaan het nie.
Vlak Berg lol
'n MOEILIKE tog lê voor vir die 289 roeiers wat gister by Hermon weggespring het vir vanjaar se 42ste Bergrivier kanomarathon.
VOORLOPER. Jacques Theron, wenner van verlede jaar se Bergrivier Marathon, lei die groep eerstegekeurde roeiers tydens gister se wegspring by Hermon. Foto: Leon Steenkamp |
|
 |
 |
|
GENERAALS. Pieter Louw (links) en Pieter Bergh sal onderskeidelik die Westelike Provinsie en Boland o.18 Cravenweek-spanne aanvoer tydens die toernooi wat Maandag op Wellington begin. Foto: Leon Steenkamp
Children attacked in CBD
THE Paarl CBD is becoming increasingly unsafe, with gangs of youth armed with knives and broken bottles, robbing children in the town centre.
Magdalena wil wêreld-atlete op hul neus laat kyk
DIE Paarlse atleet Magdalena Arendse vertrek vandag oorsee om haar land vir die derde keer o die atletiekveld te verteenwoordig.
Give them hugs, not drugs
THE "Ke Majo - No Thanks, I'm fine!" drug awareness programme was launched nationwide recently and at the Office of the Department of Welfare in Paarl the theme was "Let's talk about Drugs". |
|