ppostgothic
safetop Aida
uitlefstreep

Thursday 4 March 2004

uitlefstreep

This site will be updated on11 March  2004 at 17:00

wfront_wk10

Oorlog oor veld

N BELOWENDE jong krieketspeler lê in die Paarl Hospitaal en 'n onstoke Bergrivier Krieketklub op Wellington is op die oorlogpad oor die haglike toestande waaronder hulle moet speel.

b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

Hugenote plakkers pla sakelui

SAKELUI in die omgewing van Huguenot spoorwegstasie het oorlog verklaar teen die plakkery op die oop erf aangresend die Verbypad en hou die Munisipaliteit verantwoordelik.

New hope for people living with HIV/Aids

A TOTAL of 36 patients, ten of them children, are already receiving anti-retroviral treatment for HIV/Aids from the clinic at TC Newman Hospital in Paarl.

ENKEL-AF. Krieketspeler Charlton Manuel moet wag vir die swelsel om te sak voordat sy enkel geopereer kan word.


Munisipaliteit help met studente

DIE Drakenstein Munisipaliteit het vanjaar weer 'n groep studente finansieel gehelp met hulle tersiêre studies.

Atlete mik vir plek in Boland span

ATLETIEK-GEESDRIFTIGES kan môre en Saterdag op Coetzenburg toesak vir die Boland Jeug- en Junior Kampioenskappe.

Vroeë sukses vir Paarliet

SY kennis  van plaaslike toestande het Dinsdag grootliks daartoe bygedra dat die Paarliet, Dawie van der Walt, as die houespel-kampioen by die Sanlam SA Amateur Gholfkampioenskappe gekroon is.


wback_wk10

VAT SO! Mark Mahoney van die Paarl slaan Maandag af tydens die tweede ronde van die Sanlam SA Amateur Gholfkampioenskappe wat in die Paarl gespeel word. Mahoney het die eerste dag se houespel op 69 afgesluit en Maandag op 74 afgesluit.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za  

[ Top ]