|
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
DIEMERSFONTEIN WINES seeks a special person who will be an integral part of our award winning Wine Company. Your responsibilities will be mainly administrative, but will include Management of the Wine-tasting Centre, Public Relations and a role in developing Wine Tourism. If you have flair, excellent language skills, a deep passion for wine, and seek a challenging and stimulating career, please write to us telling us how you feel you can make a difference. Also attach your CV and send to the General Manager fax (021) 864-2095 or e-mail wine@diemersfontein.co.za before 8 July. |
||||
|
Wyndruiwe-besproeiing Die Baken Farms (Pty) Ltd benodig die dienste van 'n kundige persoon vir die behartiging van die besproeiing op die plaas Slangrivier in Wellington. Die kandidaat moet aan die volgende vereistes voldoen: Ten minste 3 jaar ervaring van wyndruifverbouing en instandhouding van besproeiingstelsels, grondige kennis van installering van drupbesproeiingstelsels, beskik oor geldige C1-rybewys (swaarmotorvoertuig minder as 16 ton), selfstandig wees en goed binne spanverband kan funksioneer, onafhanklike toepassing van rekordhouding. 'n Markverwante vergoedingspakket, met inbegrip van mediese en pensioenvoordele word aangebied. Voorkeur sal verleen word aan persone uit die aangewese groepe in terme van die Wet op Billike Indiensneming. Rig aansoek aan: Die Menslike Hulpbron-Bestuurder, Posbus 533, Wellington, 7655 Sluitingsdatum vir aansoeke is 18 Julie 2002. Aanvangsdatum so spoedig doenlik na onderhoude. Indien u nie binne twee weke vanaf die sluitingsdatum van ons hoor nie, beteken dit dat u aansoek onsuksesvol was. |
||||
|
McCarthy Toyota Paarl requires the services of a SENIOR MOTOR SALES PERSON Vacancy due to expansion in sales team Requirements: • Proven previous motor sales experience • Pleasant personality • Bilingual • Experience of Toyota products will be an advantage, but not prerequisite. Commencing duties as soon as possible. Good package with normal company benefits. The suitable candidate must preferably live in the Paarl area. Join the winning team - market leaders for 22 years. Contact Dealer Principal Billy Kerwan at (021) 872-2036. Applications per hand or fax CV to (021) 872-2030. |
||||
|
Ons benodig die dienste van 'n DRYWERSVERKOOPSMAN met goeie verkoopsvernuf. Sal verantwoordelik wees vir die verkoop van Polar roomysprodukte. Slegs kandidate met die volgende vereistes kan aansoek doen. Vereistes: • Matriek • ouderdom 28 - 38 jaar oud • sober gewoontes • kode 10-lisensie (minstens 2 jaar vragmotorbestuursondervinding) • woonagtig Paarl/Wellington-area • moet eie vervoer hê • netjiese voorkoms en goeie kommunikasievaardighede • moet vorige verkoopsondervinding hê • moet met beplanning en tydsbestuur kan werk. Skakel (021) 862-5871 tussen 09:00 - 12:00 om 'n onderhoud te reël. |
||||
|
Hoërskool Bergrivier BETREKKING: WKOD KONTRAKPOS Vanaf 1 Julie 2002 tot 31 Desember 2002 AFRIKAANS 1ste TAAL HG & BYBELONDERRIG vir GR. 10 Sluitingsdatum: Maandag, 8 Julie 2002 Faks aansoekbrief en verkorte CV aan: DIE PRINSIPAAL by (021) 873-2349. |
||||
|
Vakante betrekking: Stoorman •Rekenaarvaardigheid 'n aanbeveling maar nie vereiste •Vorige ondervinding as Stoorman noodsaaklik •Kennis van voorraadkontrole •Salaris onderhandelbaar •Diensaanvaarding so gou moontlik Faks verkorte CV aan: (021) 862-7323 Tel: (021) 862-3392 |
||||
|
||||