safetop
b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 
ppostgothic
uitlefstreep

Thursday 4 November 2004

uitlefstreep

This site will be updated on 11 November 2004.

Aida

Lifestyle - Leefstyl


wlottoFC

VREUGDE. Daar was groot vreugde by die Sunfield Sentrum vir Gestremdes by Wellington toe hulle  R65 000 van die nasionale Lotto ontvang het. Die geld is gebruik om 'n bussie vir die inwoners aan te koop. Kim Boucher (links), die vriendelike man wat besoekers by die ingang na die sentrum ontvang, juig hier saam met Des Liebenberg, senior huismoeder by Sunfield, oor hulle blinknuwe voertuig.


Problem solving through role playing

[ Top ]


A FREE workshop on role playing (improv theatre), will be held at the Old Mill Theatre in Paarl on Tuesday night from 19:30. This is a creative problem solving method for use in business and interpersonal relationships.

Learn and grow while having fun in a safe group environment where relevant problem areas in life and relationships are explored.

Techniques include role reversal, double, multiple double, soliloquy (a monologue expressing hidden thoughts and feelings) and brainstorming possible courses of action.,

The aim is to involve everyone, from the director to the volunteers who act out the conflict to the audience who elaborate on the situation.

Role playing can be directed to attain therapeutic and learning goals. Multiple solutions may be proposed and tested.

Role playing demonstrates that good human relations require skills that must be practised in the same sense that playing golf or tennis requires skills.

By working on yourself in group context in a safe environment you can grow and enhance your life skills and personality development in a way that benefits your whole life, personally and professionally.

The event will be facilitated by Danie du Toit of Paarl, who specialises in Creativity and Creative Problem Solving. He can be contacted on 082-9656-108 or daniewpc@yahoo.com.

Contact Celia at 872-7714 for enquiries.


Kookklasse vir almal

[ Top ]


TWEETALIGE kookklasse word weer van Dinsdag tot Donderdag om 18:30 by Laborie Restaurant in die Paarl aangebied. Juanita, The Kitchen Fairy, bied dit aan teen R360 vir drie aande.

Die eerste les is die aansit Kersfees en 'n laatmiddag nagereg. Die spyskaart begin met Salm en Chevin Roulade met gekarameliseerde uie, Chardonnay en 'n Jong rooiwyn; gevolg deur Geroosterde Lemoen en Heuning Eend, Aartappel Rosti en Shiraz. Die nagereg is Pienk Peperkorrel & Bruinsuiker Pavlova, bedien met Pineau de Laborie.

Die tweede les: Dit is die lekkerste Kersfees ooit. Die spyskaart begin met Brie en Groenvye Tertjies, met yskoue Pineau de Laborie; gevolg deur Geroosterde Fillet, met Cabernet Sauvignon, Bordeaux Versnit; en Maklike Cassata, met Cap Classique, Blanc de Noir.

Die derde les: Meng en pas vir die Feesgety met die simfonie van kos en wyn.

Bespreek by 807-3095 of faks 807-3094. Besoek ook die webblad www. gloriousfood.co.za.


Kursus in berading en bevryding

[ Top ]


DIE Wellington AGS bied van môre tot Sondag 'n kursus in berading en bevryding in die Hugo Rust skoolsaal.

Die aanbieders is Pieter en Heleen Theron en die koste is R260, wat 'n handleiding, nasorgboekie en etes insluit. Registrasie is Vrydag van 18:00, met die eerste lesings van 19:00 tot 21:30.

Saterdag se program begin om 08:30, met die aand wat spesifiek gewy word aan die jeug rondom satanisme, dwelms en heksery. Kinders kan die lesing en video, wat om 19:00 begin, gratis bywoon.

Sondag se lesings begin om 11:30, ná die Nagmaaldiens en sluit om 17:00 af. Om 18:30 is daar 'n getuienisdiens.

Bespreek by Connie Botes, by 864-1666 (h) of 082-641-1204.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@paarlpost.co.za  

[ Top ]