|
ALFONS PRIMêR
1. WKOD - Kontrakaanstelling
Grondslagfase Graad 3 UBO - ervaring 1 Jan - 31 Maart 2004 Kan verleng word
2. Beheerliggaam Pos
Intermediêre fase UBO - ervaring 1 Jan - 31 Desember 2004
Stuur verkorte CV aan: Die Skoolhoof
Faks: (021) 869-8385 Tel: (021) 869-8223
Sluitingsdatum: 8 Desember 2003
• Meld buitemuurse aktiwiteite • Eie vervoer |