safetop
uitleg2mouthpiece
ppostgothic
uitlefstreep

Thursday 5 February 2004

uitlefstreep

This site will be updated on 13 February  2004 at 17:00

b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

Vulliskrisis

VULLIS het Maandag in sekere woonbuurte in Drakenstein opgehoop, met die instelling van die nuwe, korter werkweek van veertig ure vir alle buite-werkers van die muni- sipaliteit.

'Potjiekos' op pote

ELKE week word 'n bees uit die Agter-Paarl aangejaag na Mbekweni, en dis elke keer dieselfde veedief se spore, met 'n hond en twee helpers. Vandeesweek het diewe op 'n boer wat hulle agtervolg het, geskiet.

Noble launch for wine guild

THE 8th Duke of Wellington will be visiting the town named after his famous forerather for the first time this week to launch a new wine guild.


wback_wk06

KOM HIER. Skrumskakel van die Stormers, Bolla Conradie, word deur 'n verdediger platgetrek tydens die Kaapse Streekspan se oefenwedstryd teen die Rene- gades wat Saterdag op Boland Stadion op Wellington gespeel is. Die Stormers het 61-7 gewen.

wfront_wk06

GROOT GEMORS. Carmen Schöneich van Hoofstraat, Paarl loer versigtig of haar vullis- dromme ná 'n volle dag en nag se buite staan, darem leeggemaak is.


Students get helping hand

LOCAL students that benefited from bursaries for extra maths classes while at school, are reaping the rewards of their hard work and are taking the world by storm.

Bergrivier steeds bo

DIE krieketspanne van Bergrivier het Saterdag op Piketberg en Atlantis aan hul voorsprong in die Premier- en tweede-ligakompetisies geklou met oorwinnings.

Boland wil laaste kitsstryd wen

DIE Boland krieketspan hoop om Vrydagaand die Standard Bank eendagreeks op 'n hoë noot af te sluit, deur Vrystaat in hul laaste wedstryd in die Paarl te klop.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za