safetop
uitleg2mouthpiece
ppostgothic
uitlefstreep

Thursday 5 February 2004

uitlefstreep

This site will be updated on 13 February  2004 at 17:00

b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

 Letters - Briewe


Are we playing Russia roulette?

[ Top ]


CALLING all interested parties: join a like-minded club and enjoy the thrill of the spills. 

A new game that is taking the Western Cape by storm is now opening an office in a town near you! Simply complete the perforated application form attached here for your convenience, mail and await your licence to perform your wildest dreams.

All you need to participate in this game is (1) a vehicle - RV's (recreational vehicles) are the favourite followed hotly by double-cab bakkies; (2) a road (any road will do, but the busier ones are best); (3) a death wish. 

The rules are (a) to irritate and upset as many fellow motorists at any given time as is possible; (b) perform dare-devil stunts; (c) totally ignore traffic laws and regulations; (d) be as obnoxious, arrogant, reckless and provocative as possible. 

Lastly, the prerogative of any vehicular excursion should be to drive at least 50% faster than the indicated maximum speed.

The fun of this game lies in overtaking on blind rises; around curves and any other place the fancy takes you. You score high points when you can overtake blithely ignoring the oncoming traffic so forcing them to drive on the shoulder of the road. 

Even higher points are awarded when you wildly join the oncoming traffic from a side-road forcing vehicles to brake hard. The highest points are earned when you can tailgate another vehicle within 100 cm following distance at excessive speeds. 

Any particular round of the game ends when you either have a wipeout (collision with any other object) or die. Points are deducted if you cannot complete a round.

This game attracts serious participation and enjoys widespread support internationally. You would be an idiot to ignore the thrill of the spills. 

So, if you are interested in joining the club, please fax proof of vehicle purchase (RV's, V6's, earn Status-level, 3 litre jobbies earn Silver; any other mean machine is slotted into categories - copy attached with the membership form). 

A driving licence is optional; so is any skill whatsoever at handling the vehicle of your choice. The only prerequisite is that you are serious about the club's rules (as explained above) and intend on upholding the motto: "Drive over 'em faster and faster".

On reception of your application we will courier your official licence to kill, badge of honour and the club's manual on "How to be a real pain in the but". 

So, hold your cellphone to your ear, blast your horn and drive over 'em faster and faster!

Biebie


Amptenaar reageer vinnig

[ Top ]


DIE Drakenstein Munisipaliteit kry baie negatiewe kritiek, maar doen dinge soms ook reg, soos die beligting wat aangebring is op die oop stuk grond tussen  Bougaard- en Kearnsstraat in Paarl-Oos en ek wil hulle daarvoor bedank.

Onlangs het ek die probleem van boomtakke wat hang - skuilplek vir booswigte - op die einste stuk grond aangemeld, en dit is vinnig aangespreek.

In Kearnsstraat kon die inwoners 'n sug van verligting slaak toe die elektrisiteit-afdeling ook vinnig gereageer het op 'n klag dat die wind 'n elektrisiteitstoevoerpaal geknak het en dat dit 'n gevaar vir die inwoners inhou.

Dit het my hart regtig goed gedoen toe ek by my inrit staan en sien dat die werkers besig is om die paal te vervang en ook dat die boomtakke verwyder was.

Voorspoed met julle werk wat ons mense se lewensgehalte verbeter.

Abraham Bekeer


Help tog met verkeer

[ Top ]


ONBEDAGSAAMHEID en roekelose bestuursgewoontes gaan nog 'n groot ongeluk veroorsaak op die Lady Greystraatbrug in die Paarl.

Veral taxi's het geen ontsag vir ander padgebruikers nie.

Verlede week was ek per fiets onderweg oor die brug toe 'n taxi skielik toet en reg voor my stilhou om passasiers af te laai.

Motorryers sit gereeld met die probleem dat taxi's skielik aftrek om mense op of af te laai.

Die ander gevaarpunt is die robot-aansluiting met Jan van Riebeeckweg.

Die robot wat die glipweg langs Paarl Motors bedien, slaan nie gereeld oor na groen nie.

Die gevolg is dat veral taxi's ongeduldig raak en ten einde raad dan voor aankomende voertuie inry.

Ek kan nie verstaan hoekom ons verkeersdepartement nie pro-aktief optree voordat daar iets leliks gebeur nie.

Bekommerde padgebruiker


Dankie vir hulp

[ Top ]


ONS kla so maklik oor dienslewering, maar vandag wil ek 'n lansie breek vir almal wat gehelp het om die registrasie vir die verkiesing so glad te laat verloop.

Almal, van die fotograwe wat betaal word vir ID foto's, tot Binnelandse Sake en die amptenare van die verkiesingskantoor, het hul bes gedoen om die proses so maklik moontlik te maak.

Dankie vir julle almal. Nou moet ons net duim vashou dat mense van hul demokratiese reg gaan gebruik maak en gaan stem op verkiesingsdag.

Dankbare organiseerder


Don't destroy your life

[ Top ]


THE ultimate consequences of crime can destroy your bright educational expectations.

Do you prefer to do your education in a cold isolated prison cell?

Be warned, prison is the most insecure building on the continent and you have no privacy.

One day behind prison bars goes by like ten days outside and first offenders become easy targets of prison violence.

Prison can break you mentally as well as psychologically, so stay away from knives, guns and drugs, which destroy good lives.

Don't provoke the hand of the law, the patient eye of prison is looking at you.

Former convict


Ook ontevrede

[ Top ]


NA aanleiding van "Moedeloos" se klagte oor paneelkloppers wil ek daarby aansluit en vra dat die Munisipaliteit nie net optree teen die een persoon in Annie Benjaminstraat nie. Daar moet sommer teen alle paneelkloppers opgetree word wat by hul huise werk.

Belastingbetaler


Skapies nou in een kraal

Editorial

[ Top ]


AL die (laerskool)skapies is uiteindelik in die kraal nadat vier laerskole in Paarl-Wes besluit het om al hul sport onder die vaandel van Boland Ussasa beoefen.

Na jare van onmin, boikotaksies en selfs hofsake, is dit hopelik nou die einde van die onverkwiklikheid tussen Boland Ussasa en dié laerskole in sy gebied.

Dit is tog duidelik dat skole in een sportprovinsie verkieslik almalonder dieselfde vaandel moet meeding - hetsy in netbal, tennis of rugby.

'n Mens se vee kan tog nie aan albei kante van 'n grensdraad staan en wei soos dit hulle  pas nie - een van die twee  `grondeienaars' gaan kort voor lank beswaar maak.

Die haakplek lê in 'n groot mate by die mededinging tussen Sarvu en Ussassa om die rugbytalent van die bekende skole in die Paarl en Stellenbosch.

Waar plaaslike skole nou al jare die slagoffers is van hierdie ongesonde situasie, kan net gehoop word dat Sarvu en Ussasa spoedig tot 'n vergelyk sal kom wat die hoërskole betref.

Maar terwyl Sarvu se sake tans in 'n groot warboel is, sal die hoërskole dalk baie lank moet wag vir uitsluitsel oor hierdie netelige kwessie.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za