 |
 |
|
Ma skenk groot
IN 'n onselfsugtige gebaar om die atletiek-drome van haar dogter te verwesenlik, het 'n Paarlse vrou ingestem om 'n deel van haar dyspier te skenk vir 'n rekonstruktiewe operasie.
Rates to rise by 8,5%
CONSUMERS in Drakenstein will see an average 8,5% increase in their municipal accounts as from the first of July, as compared to last year's 11%.
Kavaliers begin so-so
'n SUKSESVOLLE strafskop deur die reserwe-senter Jacques Badenhorst na di eindsirene gelui het, het Saterdag die Boland Kavaliers van 'n nederlaag gered teen die OP Olifante in hul eerste kwalifiserende wedstryd om Curriebeker-status.
HAMTOEBROODJIE. Ernest Joubert (regs) en senter, WP Strauss uitgevat in hul wit truie, verseker dat 'n OP-aanvaller nie wegkom in hul wedstryd wat Saterdag op Wellington gespeel is nie. Foto: Leon Steenkamp |
|
 |
 |
|
MOEDERLIEFDE. Marna van der Burgh (links) en haar dogter Marné herstel na hul operasies. Marna het 'n gedeelte van haar dyspier aan Marné geskenk. Foto: Leon Steenkamp
Willie Koorts is slaggereed
WILLIE Koorts is slaggereed. Op 8 Junie volgende jaar sal hy deur sy teleskoop op Wellington sien hoe Venus tussen die son en die aarde inskuif.
Treindrywer dalk hof toe
DIE drywer van die Muldersvlei ramptrein en verteenwoordigers van Metrorail sal eersdaags in die Paarl landdroshof moet verskyn.
KWV wines shines at wine awards
AT the Swiss International Air Lines Awards, the trophy for Best Kept Secret went to KWV''s 1978 Hanepoot Jerepigo.
|
|