safetop
b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 
ppostgothic
uitlefstreep

Thursday 5 August 2004

uitlefstreep

This site will be updated on 12 August  2004 at 17:30

Aida

Vacancies


OORWEEG JY 'N LOOPBAAN AS 'N FINANSIËLE ADVISEUR?

Ou Mutual Persoonlike Finansiële Advies kan jou help om 'n plan te maak

Ou Mutual Persoonlike Finansiële Advies soek na gemotiveerde, selfgedrewe persone wat graag suksesvol in die finansiële dienste omgewing wil wees. Om suksesvol te wees, is dit nodig dat jy 'n mens is wat langtermyn persoonlike verhoudings kan bou. Jy hou daarvan om kliënte te adviseer oor hoe om hulle finansiële doelwitte te bereik deur middel van hoë-tegnologie-ontledings en beplanning.

Geleenthede bestaan tans by Ou Mutual PFA Paarl.

Die minimum vereiste om vir 'n pos oorweeg te word, is Matriek (Graad 12) en aanstelling is onderhewig aan die "FAIS" wetlike verpligtinge.

Eie vervoer is noodsaaklik.

Die riglyne om vir hierdie opwindende loopbaan oorweeg te word, is buitengewone interpersoonlike vaardighede, 'n verbintenis tot dienslewering en 'n begeerte om suksesvol te wees. Die volgende bevoegdhede sal tot jou voordeel strek:

• Verkoopsvaardigheid/Oorredingsvermoë • Kweek van kliëntelojaliteit

• Beplanning en organisasie • Volharding • Innovering

• Rekenaarvaardigheid

Hoewel intensiewe opleiding deurlopend verskaf word, sal vorige kliëntediens en/of verkope-ondervinding veral in die finansiële dienste sektor (m.a.w. ook bestaande makelaars) tot jou voordeel wees.

Suksesvolle kandidate kan 'n uitdagende en stimulerende loopbaan met uitstekende groeigeleenthede verwag. Die markverwante vergoedingspakket bestaan onder andere uit 'n produksiegekoppelde aansporingskema.

Kontak vir Maliney Ontong by tel (021) 872-3181 om te bespreek vir die loopbaanaanbieding wat op Donderdag 12 Augustus 2004 om 18:00 aangebied sal word.


Express Single Company R999

Express Multiple Companies R3 200
Partner Base R4 800

Sales • Upgrades • Training • Support

Customised invoices & Statements
Management Reports • Installations.

Marthie cell: 084-603-5738.


2  VRAGMOTORBESTUURDER
met  kode 10 en geldige PDP.
Faks CV na (023) 312-1790


benodig bekwame

1. KELNERS

met Pilot-rekenaarondervinding.

Basiese tarief per skof en fooitjies.

2. "STEAK"-BRAAIERS

3. SOUS CHEF

Alle bogenoemde aansoeke moet beskik oor eie vervoer en die nodige ondervinding.

Skakel Tokkie Marais by 082 809 7555.


ASSISTANT MANAGER
Required in Fast Food Outlet.

• Responsible with leadership qualities.
• Good interpersonal & communication skills.
• Willing to work weekends & public holidays
• Basic computer literacy
• Able to work with cash & stock balancing
• Sober habits

Please fax CV to (021) 862-5871.


TABLE BAY SPINNERS

A textile manufacturer, has a vacancy for a Spinning and

Preparation Technician with the following qualifications:

- Matric

- Be a qualified Fitter & Turner or Millwright or

- Have 8 - 10 years' experience as a technician in a textile environment

Applications or CV to be sent to:

The Engineering Director,
PO Box 101, Wellington or fax to (021) 873-4533

Closing date for applications is 13 August 2004


Franschhoek luxury boutique hotel opening September requires

application from passionate and enthusiastic individuals for the following positions:

General Manager
Reception staff
Reservations
Food & Beverage Manager
Duty Manager
Housekeeper
Bookkeeper
Maintenance/Handyman

Interested applicants should state the position being applied for and e-mail a 2 page CV to recruit@hydrahh.co.za or fax to (021) 696-2066.

Applications close on Thursday 12 August 2004.


Hoërskool Labori, Paarl

ADMINISTRATIEWE KLERK

(Beheerliggaambetrekking)

Deeglike kennis van Microsoft Office-pakket 'n vereiste.
Meld afdelings waarmee vertroud.
Kennis van SIMS 'n aanbeveling.
Pligte behels onder andere:
Alle sekretariële funksies by die skool.
Algemene kantooradministrasie.
Byhou van leerderrekords en punte op rekenaar.

Moet onder druk kan funksioneer en bydra tot 'n aangename werksomgewing in 'n skoolopset.

Aanvangsdatum: 1 Oktober 2004

Navrae: Tel: (021) 872-8293

Stuur aansoeke aan:
Die Skoolhoof, Hoërskool Labori, Privaatsak X3013, Paarl, 7620 of faks verkorte CV na (021) 872-7810.
Sluitingsdatum:
20 Augustus 2004.


HOP-BEAMPTE  Wellington

Vereistes:

Graad 12-sertifikaat, tweetaligheid (Afr & Eng), rekenaarvaardig

Pligte:

Kantooradministrasie. Organiseer kapasiteitsbou-werkswinkel en opleidingsessies, voer gemeenskapsgesprekke, maandelikse verslag indien oor werksaamhede by die bestuur, voer opdragte van die HOP-Bestuur uit.

Alle CV's moet voor Vrydag 12 Augustus 2004 by die HOP-kantoor te Wellington ingedien word.

Kontakpersoon: Mev G Mattheze, HOP-kantoor, Wellington, Jan van Riebeeckstraat

Tel: (021) 864-2126 • Faks: (021) 873-3600

Vir enige navrae, kontak die HOP-kantoor by (021) 864-2126


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@paarlpost.co.za  

[ Top ]

[ Top ]

[ Top ]