 |
Dollars is duur
GELDSWENDELAARS is besig om die Paarliete en Wellingtonners links en regs te bedrieg en rot en kaal te besteel. Talle sterf in gru-ongelukke
'n PAARTJIE van Malmesbury wat uit die Paarl na hul tuisdorp onderweg was, en 'n vrou van die plaas Jakkalsfontein op die R45, was van die gelukkiges wat verlede Donderdagnag 'n gru-ongeluk op dié pad oorleef het. Paarl hou duim vas vir Mej SA finalis
PAARLIETE sal Sondagaand almal duim vashou wanneer Tammy-Anne Fortuin (21) meeding in die Mej SA wedstryd. Dit word van 17:00 op M-Net uitgesaai.
CATCHING AIR. Paarl rubber duck racer and navigator, Carlo Thiart (right), and pilot Jaco Visser ride the surf during the recent national competition at East London. |
|
 |
BEKKIE-BEKKIE SE GAAI. Roberto die hanspapegaai sit hier knus op die skouer van Chris Roux (junior) van Wellington, maar daardie kyk in die kwaai kraalogie sê net een ding: "Hoekom het jy so lank gedraai toe ek jou nodig gehad het?" Gort gaar toe valk vir papegaai takel
BESOEKERS is baie welkom aan't huis van Chris Roux van Wellington. Maar daar is perke aan sy gasvryheid. Fairview wins Paarl wine challenge
A TOTAL of 27 wines vied for a prize of R20 000 in this year's Paarl Vintners' Shiraz Challenge, won by Fairview's 2001 Solitude Shiraz. Third win for Zola
THE Mr Price athlete, Thembelani Zola, is currently in top form after winning the Niel Joubert 13km Farm Race on Wednesday for the third consecutive year in a record-breaking time. |
|