|
Raad sit pot mis
DIE Drakenstein stadsraad moes hul planne om vir al twaalf voltydse raadslede ten duurste kantore in die Paarl burgersentrum te gee, op die lange baan skuif. Woede oor rybewyse
TONELE van chaos en ontevredenheid het verlede week afgespeel by plaaslike verkeersdepartemente waar honderde mense verlede week tougestaan het om die spertyd vir rybewyshernuwings te haal. Sluier oor treinramp
'n SLUIER van stilte hang steeds oor die oorsaak van die treinramp vroeër vanjaar, wat talle huishoudings in die Paarlvallei in rou gedompel het.
GHOLF. Barend Klopper van Hugenote Hoërskool (graad 11) wat in die skool se eerste span gholf speel, het onlangs 'n kolhou (hole in one) gespeel op die sewende putjie tydens 'n wedstryd teen Paul Roos Gimnasium. |