safetop
ppostgothic
uitleg2mouthpiece
uitlefstreep

Thursday 6 March 2003

uitlefstreep

This site will be updated on: 13 March 2003 at 17:00

b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

Youth - Jeug


wwheeWHEEEE! Danelle van Coller van Laerskool Paarl Gimnasium (graad 0) het haar terdeë geniet tydens die Buksie Atletiekdag vir voorskoolse Gimmies. Daar het die jong klomp geleer om hoog te spring. Een van die groot treffers was die sakresies wat die ouers meer geniet het as die kinders wat deelgeneem het. Foto: Leon Steenkamp


Fly rock nie net langs sportvelde

[ Top ]


DIE Boishaai orkes "Fly" rock nie net langs die sportveld met die jaarlikse interskole tussen Hoër Jongenskool en Paarl Gimnasium nie, maar nou ook op die Rimpelfees by die KKNK.

Manne vannie Suide is nie net die naam van een van die groep sy eie liedere nie, maar die manne stam ook waarlik van die Suide.

Met Chris Swanepoel van Kaapstad, Conrad Bell van Yzerfontein, Michael Klue en Jan Rabie van Robertson en Nuy-vallei se wynlande  en JF Hill van die Paarl, lewer Fly eie musiek en lirieke met 'n styl van hul eie.

Hierdie matriekleerlinge van Boishaai is gekies uit vele aansoeke deur die KKNK om vanjaar hul ding te gaan doen op die Rimpelfees in Oudtshoorn.

En dit is wat hierdie Kaapse boorlinge gaan doen by die klub@Odn Inn by die Oudtshoorn Inn in Baron van Reedestraat (toegang gratis).

Hulle is te sien op Dinsdag 1 April om 15:00, Woensdag 2 April   om 17:30, Donderdag 3 April om 22:30 en Vrydag 4 April om 15:00


[ List of Schools / Skolelys ]


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za