|
7 DAYS FAMILY SUPERMARKET
Weens die geweldige uitbreiding by ons Supermark waarmee ons tans besig is, is die volgende addisionele poste beskikbaar.
1) ONTVANGSPERSONE (Voorraad) 2) "DAIRY"-YSKASTE PERSONEEL 3) KLERK - pryse uitwerk en inpons in rekenaar met goeie tikspoed 4) ALGEMENE ASSISTENTE (a) Rakpakkers
b) Groente-afdeling
5) BOEKHOUER (deeltyds) om boeke te oudit. 6) TOESIGHOUER
Bogenoemde aansoekers moet oor die nodige ondervinding beskik met geldige verwysings.
'n Mededingende vergoedingspakket word aangebied met die nodige verlofvoordele.
Lewer persoonlik 'n verkorte CV met 'n aansoekbrief vir die toepaslike pos af by 7 Days Family Supermark, Hoofstraat 470, Paarl voor Donderdag 20 Mei 2004.
Faksnr: (021) 872-8475 |