 |
 |
|
Verlate Parys-plaas haal R7 miljoen op veiling
DIE spog wingerdplaas Parys buite die Paarl is Dinsdag onder groot belangstelling aan 'n geheime koper vir R7,25miljoen verkoop. Bank manager dismissed
THE bank manager of Absa Franschhoek has been dismissed following an investigation into alleged irregularities involving a R5 million investment. Kosprojek 'n groot hupstoot vir hongeres
MEER as 7980 mense (2660 gesinne) in die Paarlvallei gaan binnekort drie keer per week 'n kospakkie ontvang. Paarl steeds bo
AANVAL. Jacques Hendricks, skrumskakel van Paarl, weeg sy opsies op, terwyl die heelagter van Violets, Eugene Herklaas, regstaan om te verdedig. Foto: Leon Steenkamp
IN 'n wedstryd wat op 'n ongedissiplineerde noot afgeskop het, het Paarl 'n tawwe stryd gehad om Saterdag sy bure, Paarl Violets, net-net te klop en sy plek bo-aan die Premier B-liga punteleer te behou. |
|
 |
 |
|
Burgemeester in hof
LANG PAD. Burgemeester Chris Leander (regs) en sy sekretaris, Hertius Carstens, verlaat die Paarl landdroshof.
DIE burgemeester van Drakenstein sal nog drie weke moet wag om die gevolge van die aanklag van dronkbestuur teen hom, te verneem. Leer wyn maak
DIE Landboudiploma in Keldertegnologie van die Elsenburg Landboukollege het die afgelope 25 jaar meer as 80% van Suid-Afrika se voorste wynmakers opgelei. Voornemende kandidate vir hierdie kursus word nou aangemoedig om hulle aansoeke vir 2003 in te dien. Plaaswerkers paraat teen diewe
AS daar nie geld vir verhogings is nie, omdat die boer rot en kaal besteel word, dan sal die werkers inspring en self die diewe aankeer. "So help ons nie net ons werkgewer nie, maar vir onsself ook," sê die plaaswag van Landau buite Wellington. |
|