safetop
ppostgothic
uitleg2mouthpiece
uitlefstreep

Thursday 6 June 2002

uitlefstreep

This site will be updated on: 13 June 2002 at 17:00

b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

Business - Sakenuus


wnovoAPPROVED. The Neo.Novo marketing company in Paarl recently received their ISO 19001 certification, after the South African Bureau of Standards evaluated their quality management systems and approved it. Here (from left) are Helmut Biesenbach (Logistics Manager), Steven Lashmar (Manager Certification Western Cape) and David Farrell (Managing Director of Neo.Novo).


Leer wyn maak

[ Top ]


DIE Landboudiploma in Keldertegnologie van die Elsenburg Landboukollege het die afgelope 25 jaar meer as 80% van Suid-Afrika se voorste wynmakers opgelei. Voornemende kandidate vir hierdie kursus word nou aangemoedig om hulle aansoeke vir 2003 in te dien.

Johan Gelderblom, Wes-Kaapse Minister van Landbou, Toerisme en Dobbelary, het gesê hy sal graag 'n meer verteenwoordigende studente samestelling op Elsenburg wil sien. Op die oomblik het die Kollege 250 studente waarvan slegs 15 uit voorheen benadeelde gemeenskappe kom. 

"Ek doen 'n beroep op alle aspirant-wynmakers met 'n passie vir die landbou om die vrymoedigheid te neem om vir die kursus aansoek te doen."

Die kelder is onlangs aansienlik uitgebrei om te voldoen aan die groeiende vraag. Die verbeterings sluit in 'n nuwe mikrobiologie-laboratorium, sowel as die opknapping van die parslokaal om druif-ontvangs en die verwydering van doppe en stingels glad en moeiteloos te laat verloop. 

Tans kan die kursus twintig studente akkommodeer, in vergelyking met die tien van vroeër. Hiermee saam is ook heelwat addisionele toerusting - veral tenke - aangeskaf.

Voornemende kandidate wat daarin belangstel om in te skryf vir die 2003 Diploma in Landbou: Keldertegnologie by die Elsenburg Landboukollege, moet nie later nie as 31 Julie aansoek doen. 

Die voorvereiste vir toelating is dat kandidate reeds in besit moet wees van Elsenburg se Hoër Sertifikaat in Landbou met Wynwetenskap en Wingerdbou as vakke, of oor 'n gelykwaardige kwalifikasie. 

Die keuring sal gedurende Augustus geskied en sal 'n onderhoud insluit. Navrae kan gerig word aan Pieter de Wet 808-5481 of Willie van Zijl 808-5457.


Productivity highlighted

[ Top ]


THE Institute of Personnel Management presents a talk by Jan Erasmus, a director of Organisational Development International, on "Productivity improvements through high engagement workforce activities" on Thursday 13 June at 17:30 at the Lifestyle Studio, 2nd floor, Victoria Wharf Shopping Complex (above cinema), V&A Waterfront.

Erasmus has been involved with assisting several companies in the former Soviet Union to transform from state-owned enterprises to privately owned enterprises.

He will discuss: How to energize your enterprise using amongst other initiatives the 20 keys to work faster, cheaper and better.

Entry is R130 (members), R160 (non-members), R70 (students) including snacks and drinks.

Contact Monica Bester tel 975-3348 or ipmwcape@iafrica.com.


Oom Sarel vereer

[ Top ]


SIMONSVLEI se gewilde Simonsrood spog met 'n nuwe versnit en 'n splinternuwe etiket gewy aan sy voormalige bestuurder, Sarel Rossouw.

Die ontwerp van die nuwe etiket, wat 'n foto van Oom Sarel asook 'n voorstelling van die oorspronklike grondbrief uitbeeld, is 'n gepaste huldeblyk aan die kelder se ryke geskiedenis en die rol wat Oom Sarel gespeel het - nie net by Simonsvlei nie, maar vir die Suid-Afrikaanse wynbedryf as geheel. 

Oom Sarel, 'n legende is sy eie tyd, is in 1947 as die eerste wynmaker-bestuurder by die kelder aangestel.


Business Index


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za