|
|
 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
|
Wonderwerk
'n MOTORBESTUURDER het Vrydag wonderbaarlik die dood vrygespring toe 'n vragmotor se reuse sandbak in Agter-Paarl op sy motor se dak beland het.
Die wonder van lewe
KAREL DU PLOOY lewe, en hy het begin loop. Dit nadat die jong man ses maande gelede van die nek af na onder verlam was ná 'n motorongeluk teen Paarlberg.
Samaritaan ingeloop
SY voel "baie blond" omdat sy 'n man se praatjies geglo het en hom met geld uitgehelp het. Maar "blondes" raak ook kwaai, en nou wil die Paarlse slenter-slagoffer die bedrieër agter tralies sien. . |
|
|
|
|
 |
|
|
|
PASOP. Met so 'n lang been moet teenstanders pasop wanneer Anelle Steyn begin skoppe uitdeel. |
|
|
|