|
Hoërskool Labori, Paarl
FINANSIëLE BEAMPTE
Deeglike kennis van Pastel 'n vereiste.
Pligte behels onder andere:
Debiteure, krediteure, finansiële state tot op balansstaat-vlak, kleinkas, salarisse, lone, algemene kantooradministrasie.
Moet onder druk kan funksioneer en bydra tot 'n aangename werksomgewing in 'n skoolopset.
Aanvangsdatum: 1 Junie 2002
Navrae: Tel: (021) 872-8293
Stuur aansoeke aan:
Die Skoolhoof, Hoërskool Labori, Privaatsak X3013, Paarl
7620 of faks verkorte CV na (021) 872-7810.
Sluitingsdatum: 18 Maart |