|
Administratiewe beampte
Fleur de Lis
ACVV Tehuis vir Bejaardes, Franschhoek
5/8 pos
Vereistes:
Graad 12 plus tersiêre opleiding/relevante ondervinding
Afrikaans en Engels magtig
Rekenaarvaardig in MS Word, Publisher en Pastel
Algemene kantooradministrasie
Skakelbord
Boekhouding
Salarisse
Pensioene
Liefde vir die Bejaarde
Eie, betroubare vervoer
Salaris: Onderhandelbaar (ACVV skale),
pensioenfonds, mediese fonds
Sluitingsdatum vir aansoeke:
20 Augustus 2002
Diensaanvaarding: So spoedig moontlik.
Stuur volledige CV met kontakbare verwysings aan: Die Voorsitter, Posbus 216, Franschhoek, 7690.
Navrae: Mev T van Tonder (021) 876-2411 |