 |
 |
|
Dubbele doodsval
TWEE mans, jarelange bure in Noorder-Paarl, het Saterdagnag na hul dood getuimel van die derde verdieping van hul woonstelgebou.
Exclusive hotel to open soon
THE Southern Sun hotel group has clinched a lucrative piece of the highly sought-after spa and wellness marker, scooping the management contract for multi-million rand Winelands Hotel and Wellness Centre being built in Simondium neaer Paarl.
Boishaai is bobaas
DIT was voorwaar 'n Blou Saterdag toe die eerste rugbyspan van Boishaai vir Paarl Gim in hul jaarlikse Interskole-kragmeting met 25-6 geklop het.
GAPING. HJS se vleuel Terry Jacobs, soek 'n gaping in die o.19A wedstryd. Foto: Leon Steenkamp |
|
 |
 |
|
DOODSVAL. 'n Inwoner van Noorder-Paarl kyk op na die woonstelstoep op die derde verdieping waarvandaan twee mans Saterdag na hul dood op die swart motor geval het.
Raadslid gooi goed
RAADSLID Titus Williams is 'n goeie klipgooier, en as dit sy bedoeling was om 'n ander Drakensteinse raadslid raak te gooi, sou hy nie gemis het nie.
Baba sommer in motor gevang
POLISIEBEAMPTES maak soggens gereed om misdaad te gaan beveg in hul blou uniforms, maar sers Eva Julies en konstabels Henriëtte Claassen en Christaline Visagie van Klapmuts moes verlede Dinsdagaand vir iets heel anders gereed staan. |
|