ppostgothic
Aida
safetop
uitlefstreep

Thursday 7 October 2004

uitlefstreep

This site will be updated on 14 October  2004 at 17:30

wfront_wk41

Onwettige handel

WELLINGTONNERS het Maandag geskok om 'n sakeperseel in die middedorp saamgedrom waar 'n bekende tweedehandse motorhandelaar vir die besit van gesteelde voertuie aangekeer is.

b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

Black economic Empowerment for Paarl's CBD

THE consultative committee of Paarl's Central Business District (CBD) is in the process of finding Black Economic Empowerment (BEE) partners for the urban renewal project, that will see the core CBD transformed into a new and vibrant shopping and recreational area.

Vrou en seuns oorleef fratsongeluk

DIE liggaam van 'n jong vrou van Paarl-Oos is verlede week op die oewer van die Palmietrivier, langs die Chicago woonbuurt, ontdek.

WEGGELEI. Die verdagte motorhandelaar word van sy sakeperseel, Boland Trade Centre, weggelei.                                                 


Kolfwerk praat hard

AS die Wellingtonner, Jaco Conradie, eers met sy krieketkolf begin lostrek, dan kom selfs die polisie onder skoot.

Albions, Peoples pak mekaar in Super 4-finaal

DIE rugbyspanne van Young Peoples en Albions pak mekaar môreaand in die eindstryd van die Super 4-toernooi, nadat hulle onderskeidelik met Paarl Rangers en Young Garden afgereken het

Nuwe liga wil fietsryers oplei

ONTWIKKELINGSRYERS kan solank hul reg wikkel in hul saels, want die naweek hou Yorkshire Fietsryklub 'n baanbyeenkoms spesifiek gemik op beginners.


wback_wk41

VOLSTOOM. Die Kavaliers se reserwe-slot, Nicky Smit, beur doellyn toe, terwyl drie Valke-verdedigers hom van stryk probeer bring. Die Boland het Saterdag op Wellington bo-oor die Valke gestorm deur hulle met 66-17 te wen. Kaptein Conrad Burke het 'n droomwedstryd gehad en vier van sy span se tien drieë gedruk, nadat hy reeds in die eerste helfte sy driekuns behaal het. Boland is nou bo-aan die Curriebeker Eerste Liga se punteleer met 35 punte.                                                                    


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@paarlpost.co.za  

[ Top ]