 |
Kinders in rivier gegooi
'n BOETIE en sussie van Paarl-Oos het verlede week in die Bergrivier verdrink nadat hulle na bewering deur twee tieners in die water gegooi is. Dood in koevert
EK het nie vyande, ek weet nie wie kan so siek wees nie. Dit was Drakenstein raadslid Solomon Ross (NNP) se reaksie nadat hy Donderdag 'n koeël in 'n koevert ontvang het. Message in a bottle
WHERE would you find a girl who does not like receiving a letter - and even more so when the letter is written by a stranger and sent all the way from the west coast of Africa!
BATSMAN. Rudi Andrews, number three batsman of Paarl Cricket Club's first team, sends the ball away in their match against Easterns on Saturday. Andrews (18*) was one of top scorers to help reach the target of 104. |
|
 |
FYNKAM. Polisieduikers inspekteurs Johan Bosman en Johan Bender, met sy opsporingshond Sparky, soek na die seuntjie wat verlede week in die Bergrivier verdwyn het. Sy sussie se lyk is reeds gevind. Foto: Leon Steenkamp Proposal for Paarl improvement district
PROBING questions about the advantages of a city improvement district for Paarl were asked of Michael Farr, CEO of the Cape Town Partnership, when he addressed Drakenstein town councillors on Monday. Fourie wil Kavaliers op toer deurkyk
ONDANKS spelers wat die Unie verlaat het in die naloop van 'n treurige seisoen, is Hawies Fourie, afrigter van die Boland, seker dat die Kavalier-span weer sy perd sal op-saal en die nuwe seisoen met vertroue tegemoet sal storm. |
|