|
|
||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||||
|
Paarlvallei Bottelering is 'n dinamiese, jong maatskappy in die wynbedryf, geleë in Wellington. Ons benodig die dienste van hardwerkende persone met goeie interpersoonlike kommunikasievaardighede, vermoë om onafhanklik te werk, asook die vermoë om onder druk te werk. STORE- EN VERSENDINGSBESTUURDER Take, verantwoordelikhede & vaardighede: •Rekenaarvaardig, Ezy Winery ondervinding sal voordelig wees •Stelsels-georiënteerd wees, stoorstelsels kan implementeer en onderhou •Voorraadbeheer toepas •Sterk administratief kan funksioneer •Moet beskik oor sterk bestuurskennis en vaardigheid •Handhawing van dissiplines •Verkieslik oor wynbedryfondervinding beskwik Minimum vereistes: •Diploma in stoorhouding •Min. van 5 jaar ondervinding in store, versending en voorraadbestuur Stuur asseblief u volledige Curriculum Vitae aan: Die Hoofbestuurder Adres: Posbus 254, Wellington, 7654 Tel: (021) 864-2860Faks: (021) 864-2862 Sluitingsdatum: 15 November 2002 |
||||
|
VAKMANNE PAARL BESTE TARIEWE IN DIE BOLAND!! Vakmanne dringend benodig vir kontrakwerk in Boland-area. Minimum 3 jaar ondervinding noodsaaklik. Om onmiddellik te begin! • Plaatmetaalwerkers • Sweisers (aluminium & vlekvrye staal) • Ketelmakers • Buigmasjien-operateurs • Passers en Draaiers • Tekenaars (AutoCad) • Drywer Kode 10 • Skoftoesighouers Faks CV's en toepaslike sertifikate aan Beulah (021) 872-0695 (f). |
||||
|
WINEMAKER/SALES CONSULTANT We have a vacancy for a candidate to fill the above position for the marketing of oenological products & equipment.
You should be presentable and have good communication skills. Winemaking or suitable experience in the wine industry is a prerequisite. A competitive remuneration package is offered, including benefits. All applications will be treated in the strictest confidence and should be addressed to: The General Manager Vintec (Pty) Ltd, P.O. Box 895 Huguenot, 7645 Fax: (021) 872-9458 E-mail: vintec@hgmolenaar.co.za Closing date for applications: 22/11/2002 |
||||
|
OPERATIONS OPERATOR We require the services of an operations person with good administrative skills. Applicant with experience in the Road Transport Industry will be prefered. Salary negotiable. Contact M. Burmeister at (021) 864-1820 or 082-562-4521. |
||||
|
BEHEERLIGGAAMPOS GRONDSLAGFASE (Gr 1 Afrikaans) Leerarea onderrig in Afrikaans Ondervinding in Uitkomsgebaseerde Onderwys Pos sluit buitemuurse aktiwiteite in Van 1 Januarie 2003 Verskaf volledige CV met referente: Die Skoolhoof, Hugenote Laerskool, Genl. Hertzoglaan, Wellington, 7655 Tel: (021) 873-1362, Faks: (021)864-1995 Sluitingsdatum: Donderdag, 14 November 2002, 14:00 |
||||
|
BEHEERLIGGAAMPOS OLSO-Onderwyser (Gr 4 - Gr 7 OLSO-klas) R.O. Opleiding Ondervinding in inklusiewe onderwys Engels, Afrikaans en Wiskunde 'n aanbeveling Pos sluit buitemuurse aktiwiteite in Vanaf 1 Januarie 2003 Verskaf volledige CV met referente: Die Hoof, Hugenote Laerskool, Generaal Hertzoglaan, Wellington, 7655 Tel: (021) 873-1362, Faks: (021)864-1995 Sluitingsdatum: Donderdag, 14 November 2002, 14:00 |
||||
|
GOVERNING BODY POST SENIOR PRIMARY (English) Gr 6 & Gr 7 Experience in Outcomes Based Education Fluency in English required Post includes extra-mural activities From 1 January 2003 Send your CV with references to: The Principal, Huguenot Primary School, General Hertzog Avenue, Wellington, 7655 Tel: (021) 873-1362, Fax: (021)864-1995 Closing date: Thursday, 14 November 2002, 14:00 |
||||
|
PLAAT- & METAALBEDRYF Groot vervaardigingsmaatskappy is dringend op soek na matrikulante wat graag 'n loopbaan wil begin in die plaat- en metaalbedryf. Die geskikte kandidaat sal sterk tegnies aangelê wees en ook bereid wees om skofte en naweke te werk. KWALIFIKASIES: •Graad 12 met wiskunde en tegniese tekene •Rekenaarvaardig •Agtergrondkennis van AUTOCAD sal voordelig wees. Goeie salarispakket word aangebied. Faks CV's aan Beulah (021) 872-0695. |
||||
|
Creditors Clerk Lady required to start before end November. Matric and experience in this field is a must. Salary R4 000 - R5 000 per month (neg) cost to company. Please fax CV to (021) 864-1205, or deliver at reception. Telephone enquiries to Hanchen at 864-1820. |
||||
|
Hoërskool Noorder-Paarl Adverteer die volgende vakante handelsbetrekking: Afrikaans- & Engelsmedium vir 2003 Vakke:Ekonomie Bedryfsekonomie Rekeningkunde plus ander handelsvakke Graad 8 - 12 Sluitingsdatum: 17/11/2002 om13:00 U aansoeke moet vergesel wees van 'n volledige CV. Rig aansoeke aan: Die Voorsitter (Beheerliggaampos), Hoërskool Noorder-Paarl, Berlynstraat, Paarl Tel: (021) 872-7016 • Faks: (021) 871-1849 |
||||
|
BRICK AND TILE PAARL benodig die dienste van 'n persoon om verkope, bemarking & admin. te doen. Die volgende sal in die aansoeker se guns tel: •rekenaarvaardigheid (verkieslik Pastel, MS Word Office) •goeie menseverhoudinge •vermoë om onafhanklik te werk Diensaanvaarding: So spoedig moontlik Faks volledige CV na (021) 868-2851 of e-pos na info@dehoopsteenwerwe.co.za |
||||
|
Ontvangsdame Vereistes:Tweetalig Rekenaarondervinding Tussen 25 en 35 jaar Aanbevelings: Medies/tandartsontvangs Duits magtig Stuur asseblief 'n volledige CV met verwysings na: Die Adverteerder Posbus 3095, Paarl, 7646 |
||||
|
Vragmotorbestuurder vir plaas in Wemmershoekarea. Moet beskik oor kode 10-lisensie. Moet mense kan vervoer. Sober gewoontes. Moet bereid wees om lang ure te werk asook op die plaas indien nodig. Moet eie huisvesting en vervoer hê. Skakel (021) 867-0353 of 082-880-1473. |
||||
|
WINKELASSISTENT MegaSave benodig die dienste van 'n winkelassistent met kennis van kruideniersware en groente en vrugte. Moet oor 'n swaarvoertuig- lisensie beskik. Diensaanvaarding so spoedig moontlik. Salaris onderhandelbaar. Faks CV aan: Die Bestuurder (021) 872-9640 |
||||
|
||||