|
BESTUURDER - WELLINGTON
Besige wegneemete-restaurant benodig die dienste van 'n dinamiese, vriendelike, hardwerkende en ten volle tweetalige persoon met verkieslik vorige ondervinding in dié bedryf, om diens te aanvaar op 1/5/2004.
Stuur verkorte CV na (021) 872-1446 of info@shepherd.co.za |
|