|
WP EIENDOMME
Ons is op soek na agente wat saam in 'n
wenspan wil speel.
Kom bepaal u eie inkomste. As u doelgerig en hardwerkend is, sal ons graag van u wil hoor.
'n Vereiste is eie vervoer asook 'n selfoon.
Kontak ons vir afspraak
(021) 872-0405 • 072 415 0013 |