safetop
b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 
ppostgothic
uitlefstreep

Thursday 8 July 2004

uitlefstreep

This site will be updated on 15 July  2004 at 17:30

Aida

Vacancies


OPERATIONS CONTROLLERS

International Freight Forwarder specialising in Global Beverage Logistics is looking for an enthusiastic, motivated individual with an outgoing approach to work, to be employed as an

Export Operations Controller

in our Stellenbosch office. Candidates must have 3 years' experience in Exports and have extensive knowledge of the Wine Industry and Customs documentation and procedures.

Send all CVs to J Chippendale @JFHillebrand.com


Vooruitstrewende Apteek in Wellington, benodig die dienste van:

1. BOEKHOUER

Persone wat nie aan onderstaande vereistes voldoen nie, sal nie oorweeg word nie.

Pligte:

- Verwerking van krediteurefakture, rekonsiliasies en voorbereiding van betalings.
- Volledige hantering van debiteure
- Salarisadministrasie asook gepaardgaande statutêre opgawes
- Daaglikse balansering van kontant plus deponering van deposito's

Vereistes:

- Minimum 2 jaar ondervinding in soortgelyke pos
- Uitstaande bedrewenheid in kliëntediens vir hantering van debiteure en krediteure
- Rekenaarvaardigheid in Pastel, Microsoft Word / Excel noodsaaklik
Rekenaarvaardigheid in Pastel Payroll en Unisolv sal 'n aanwins wees.
- Kennis van elektroniese bankwese
- Moet goed kan organiseer, onder druk kan funksioneer en spertye kan handhaaf.

2. KASSIER/VERKOOPSPERSOON

Pligte:

-Kasregister
- Hulp met voorraadkontrole
- Verkope

Vereistes:

- Vorige ondervinding - elektroniese kasregister en verkope
- Rekenaargeletterdheid
- Uitstaande interpersoonlike vaardighede, professionele optrede
- Energiek en hardwerkend
- Na-ure beskikbaarheid

Faks aansoeke aan (nie meer as 4 bladsye) (021) 873-2091 voor 17 Julie 2004

Indien u nie binne 2 weke terugvoering ontvang nie, moet die aansoek as onsuksesvol beskou word.


PAARL HOSPITAAL

(WESKUS WYNLAND STREEK)

KONTRAKAANSTELLING: 2 MAANDE

POS: PROFESSIONELE VERPLEEGKUNDIGE POSTE (SALARISVLAK 6)

VERGOEDINGSKODE: VERPLEGING EN ONDERSTEUNENDE PERSONEEL

INRIGTING: a) PAARL HOSPITAAL (WESKUS WYNLAND STREEK)

                           b) TC NEWMAN HOSPITAAL

SALARIS: POSVLAK 6 - R5 657 PER MAAND

VEREISTES:

• Registrasie by Suid-Afrikaanse Raad op Verpleging in Algemeen en Verloskunde.

• Bereid wees om minstens drie maande per jaar nagdiens te verrig, skofte te werk, dagdiens en naweke, publieke vakansiedae, bereid wees om bystanddiens en nooddiens te verrig in sekere omstandighede.

• Taalvaardigheid in ten minste twee van drie amptelike tale van Wes-Kaap waarvan Afrikaans een moet wees.

• Beskik oor kliniese vaardighede.

• Bereid wees om in alle sale, afdelings, eenhede van hospitaal te werk en te roteer as dit vereis word.

• Bereid wees om versorging te bied aan pasiënte vir terminasie van swangerskap.

• Verantwoordelikheidsin word bepaal deur verwysings/verslae en diensbywoning.

AANBEVELINGS

• Toepaslike ondervinding in 'n Sekondêre en Distrik Hospitaal

• Na-basiese kwalifikasie in Traumatologie, Orto-pedie, Intensiewe Sorg Verpleegkunde, Psigiatrie, Teatertegniek, Pediatriese en/of Primêre Gesondheidsorgverpleegkundiges.

PLIGTE

• Lewer effektiewe en doeltreffende Verpleegsorg op afdeling/saal/klinieke vlak.

• Dra by tot effektiefbestuurde afdeling.

• Dra by tot effektief opgeleide studente en personeel.

• Lewer ondersteuningsdiens aan Verpleegkundige in bevel en Eenheidsbestuurder.

• Effektiewe, doeltreffende beheername van afdeling/saal/eenheid/kliniek soos gedelegeer.

NAVRAE: Mev E Smit, Tel: (021) 872-1711 uitbr. 2204

SLUITINGSDATUM: 16 Julie 2004
AANSOEKE: Die Mediese Superintendent
Paarl Hospitaal, Privaatsak X3012, Paarl, 7620
(Vir aandag: Mnr AJ Cornelissen)


                        TIME & ATTENDANCE / CREDITORS CLERK

DGB (Pty) Ltd, situated in scenic Wellington, is one of South Africa's most reputable liquor producers.

An appropriately skilled individual is sought to oversee all time and attendance activities, and to assist with the creditors function.

Matric with accounting, and proven experience in time and attendance administration and creditors activities, are essential. Relevant accounting and payroll qualification and/or training will be an advantage. Must have good communication skills, be computer literate, highly organized and able to meet deadlines. Exposure to Maxitime and Ezywine software packages will be an advantage.

In return DGB offers a comprehensive remuneration package commensurate with qualifications.

Starting date: As soon as possible
Closing date for applications: 19 July 2004

Applications to be forwarded to the Financial Manager at fax (021) 864-1287 or henkv@dgb.co.za (Tel : (021) 864-5300).N


SPANBESTUURDER/TOESIGHOUERS

Ons verlang die dienste van 'n volwasse man met kennis en ervaring van tafeldruiwe wat as spanbestuurder volle verantwoordelikheid vir 'n werkspan kan aanvaar.

Die volgende vereistes is belangrik:

• Aangesien hierdie posisie 'n sterk verantwoordelikheidsin en dissipline vereis, sal 'n betroubare, bewese werksrekord die aansoek versterk

• Goeie lees- en skryfvermoëns
• Opleibaar en selfgemotiveerd
• Vermoë om op eie te funksioneer
• Sober gewoontes

Vir 'n persoon wat wil presteer, bied hierdie geleentheid 'n uitdaging wat gepaard gaan met 'n markgerigte vergoedingspakket, behuising en pensioenvoordeel.

Aansoekers moet vir Jo-Ann Freeks tydens kantoorure by (021) 869-8108 bel vir 'n telefoniese onderhoud of u aansoek faks na (021) 872-4075.

Sluitingsdatum: Woensdag 21 Julie 2004


WINE INDUSTRY

Company specialising in wine services, offers a position for a technician to operate wine treatment equipment.

You will require to be independent, reliable, flexible in working hours and have experience in the wine industry.

Send CV and motivational letter to PO Box 1161, Stellenbosch, 7599.


VGK Immanuel, Paarl

is op soek na 'n individu binne die VGK familie om die vakature van 'n ORRELIS te vul.

Sluitingsdatum: 17 Julie 2004

Rig u aansoek aan: Mnr G Botha, Posbus 9145, Huguenot, 7620.

Tel: (021) 862-2247/Sel: 073 217 9371.


BEST CELLARS (PTY) LTD

JUNIOR BESTUURDER

U sal verantwoordelik wees vir die bottelering van mineraalwater asook die verpakking en versending daarvan. Die volgende vereistes sal van die suksesvolle kandidaat verwag word:

• Geen vorige ondervinding nodig nie, maar moet selfgemotiveerd wees.

• Matrieksertifikaat of gelykstaande kwalifikasie

• Eie vervoer - ongeveer 15km vanaf Paarl/Wellington

• Bereid om lang ure te werk indien nodig

• Belangstelling in elektriese/meganiese werk sal as aanbeveling dien

• Goeie menseverhoudings asook die vermoë om dissipline te handhaaf

Vergoeding asook aansporingsbonus

Onderhandelbaar

Vir aansoek: Handgeskrewe CV - maks 2 bladsye: faks (021) 869-8734 of skakel tel (021) 869-8320.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@paarlpost.co.za  

[ Top ]

[ Top ]