 |
 |
|
New mall due for Paarl
A MAJOR new shopping mall to be constructed in Suider Paarl between Paarl railway station and Cecelia Street is due to open at the end of next year. Green light for dam
CONSTRUCTION of the proposed Skuifraam Dam, which will be providing in the future water needs of the Western Cape, will be commencing soon, following recent Cabinet approval of the project. Stryd om vrou se lewe
'n BEKENDE Paarliet, Marcelle Krogmann (40), veg om haar lewe nadat sy verlede week ernstige brandwonde opgedoen het.
PUTJIE TOE. Anneke Lohbauer van die Paarl slaag met 'n sethou op die tweede putjie tydens die Sanlam Kanker Uitdaagreeks wat Dinsdag by Paarl Gholfklub gehou is. Lohbauer het die B-afdeling van die kompetisie op 37 met 'n uittel gewen. |
|
 |
 |
|
Piepklein maar padvaardig
TWEE hondjies, skaars so groot soos die wielmoere van die reuse-vragmotor waaruit hulle bedags grootoog loer, het motorryers aan die praat. Bekende plaas verkoop
DIE historiese plaas Parys in Suider-Paarl, vier generasies in die Joubert familie, is verkoop aan twee swaers uit Holland, Eric Verhaak (45) en Peter Ras (43). Le Quartier on culinary A-list
LE Quartier Francais in Franschhoek, one of South Africa's top restaurants, has been named one of the World's 50 Best Restaurants in authoritative ratings published by 'Restaurant', a leading food magazine published in London. Ondersoek na swak tartanbaan
DIE kommerwekkende agteruitgang van die tartanbaan by die Daljosafat-stadion in die Paarl word tans ondersoek deur kenners in Engeland. |
|