safetop
ppostgothic
uitleg2mouthpiece
uitlefstreep

Thursday 9 May 2002

uitlefstreep

This site will be updated on: 16 May 2002 at 17:00

b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

Vacancies

DEBITEUREKLERK

Paarl

Ceres Fruit Juices (Pty) Ltd, 'n vooraanstaande verpakker van puikgehalte vrugtesappe, beskik tans oor bogenoemde vakature by ons adminafdeling.

Die aangewese kandidaat vir hierdie pos beskik oor: • matriek met minstens 5 jaar debiteure-ondervinding of 'n naskoolse kwalifikasie met ten minste 2 jaar debiteure-omdervinding in 'n vinnigbewegende verbruikersprodukte-omgewing (Shoprite/Checkers debiteure-ondervinding sal in u guns tel) • die vermoë om voortdurend onder druk en akkuraat te werk • basiese rekeningkundige kennis • goeie kommunikasie- en organisasievermoë • 'n oog vir detail en toegewyde werksetiek.

Die posbekleër sal verantwoordelik wees vir: • voorbereiding en prosessering van betalings • rekonsiliasies en opvolg van verantwoordelike rekeninge • die prosessering van eise en identifisering van prysverskille om sodoende verdere eise te vermy • hantering van kliëntenavrae • rapportering ten opsigte van rekeningestatus • ad hoc-take. Ervaring van die SAP-stelsel sal as aanbeveling dien.

Volledige skriftelike aansoeke, met vermelding van huidige salaris en byvoordele, moet so spoedig moontlik gefaks word aan: Die Direkteur: Menslike Hulpbronne by (023) 312-2498 of e-pos aan invader2@ceres.co.za.

Alle aansoeke sal streng vertroulik hanteer word.

CERES FRUIT JUICES (PTY) LIMITED


ACVV WELLINGTON

Aansoeke word ingewag vir:

TYDELIKE MAATSKAPLIKE WERKER

Diensaanvaarding:

1 Julie 2002 - 30 November 2002

Vereistes:

Graad/Diploma in Maatskaplike werk.

Registrasie by Suid-Afrikaanse Raad vir maatskaplike diensberoepe.

Ervaring in die praktyk van maatskaplike werk, spesifiek ontwikkelingsgerigte maatskaplike welsyndienste.

Geldige rybewys. Bestuursvermoë

Aanbeveling:

Kennis en ervaring van supervisie.

Vorige ondervinding van Studentepraktyk- opleiding.

Aansoek aan:

Die Tesourier

Posbus 634

Wellington, 7654

Tel: (021) 873-2204

Sluitingsdatum: Maandag, 22 Mei 2002


Top to Toe bied 'n uitdagende geleentheid aan 'n gekwalifiseerde senior haarstilis met ondervinding.

Word deel van 'n vinnig groeiende besigheid met opwindende potensiaal vir die suksesvolle kandidaat.

Salaris onderhandelbaar.

Vir onderhoud, skakel Anel Scheepers by 082-657-7416.


Parceval Pharmaceuticals

PERSONAL ASSISTANT TO MD

This manufacturer of herbal extracts & final products for the complimentary health industry wishes to appoint a personal assistant to the Managing Director.

Previous experience in a similar position and computer literacy (MS Office) is essential. Competitive package and excellent work environment offered.

If you are interested to work in our team, please fax a two page CV to Karin at (021) 873-5955.


HUGUENOT PRIMARY SCHOOL

Wellington

GOVERNING BODY POST

FOUNDATION PHASE  (Gr 3 English)

Class teaching in English

From 1 June 2002 - 30 November 2002

Experience in Outcomes Based Education

Post includes extra-mural activities.

Send your CV with references to:

The Principal, Huguenot Primary School,

General Hertzog Avenue, Wellington, 7655

Tel: (021) 873-1362, Fax: (021)864-1995

Closing date: Thursday, 16 May 2002 at 14:00


Hugenote Kollege

ADMINISTRATIEWE BEAMPTE - FINANSIES

Minimun vereistes:

1.Drie jaar naskoolse opleiding in rekeningkunde.

2.Kennis van fondserekeninge.

3.Goeie kennis van Pastel 5.2

Verantwoordelikhede:

1.Salarisse en oorbetalings.

2.Boekhouding tot proefbalansstadium insluitend fondse.

3.Betaling van rekeninge.

4.Behulpsaam met begroting en verslagdoening aan UNISA.

5.Administrasie rondom beurse en lenings.

6.Finansiële administrasie rondom registrasie van studente.

Vergoeding:

Onderhandelbaar

Sluitingsdatum:

Maandag, 20 Mei 2002

Diensaanvaarding:

1 Julie 2002

Aansoeke moet 'n volledige CV en aanvullende dokumentasie en die kontakbesonderhede van drie referente bevat.

Rig aansoeke aan: Die Rektor

Hugenote Kollege, Posbus 16, Wellington, 7654

Vir verdere navrae kontak K. Herselman by telefoon (021) 873-1181 of  e-pos: koleskie@hugenote.co.za

Die Kollege behou hom die reg voor om nie 'n aanstelling te maak nie.

Die Kollege hanteer alle aansoeke volgens sy Diensbillikheidsplan met die oog op aanstelling van kandidate uit die aangewese groepe.


Paarlberg BMW

FINANCIAL MANAGER/ACCOUNTANT

Paarlberg BMW, a very successful BMW dealership based in Paarl, urgently requires the services of a financial manager/accountant. This post is available immediately.

Requirements:

-A minimun B.Comm degree with at least 3 years' experience. Preference will be given to an encumbent with Motor Dealership experience.

-The applicant should be familiar with all aspects of accounting as well as general office procedures. He/she will also be responsible for managing our driveway petrol sales.

-He/she will be fully bilingual and have good interpersonal skills.

-The successful applicant will report directly to the Dealer Principal and Group MD.

-The candidate will also be subject to a final evaluation and assessment by BMW (SA) Pty Ltd.

Preference will be considered to someone residing in close proximity to Paarl.

 

A package is negotiable depending on the candidate and normal company benefits apply.

Contact Dealer Principal.

Applications strictly by e-mail:

paul.kakebeeke@bmwdealer.co.za

or fax: (021) 872-3433

Closing date: 14 May 2002


PASTELKONSULTANT / REKENINGKUNDIGE ASSISTENT - PAARL

PricewaterhouseCoopers, 'n vooraanstaande firma van

Geoktrooieerde Rekenmeesters en Besigheidsadviseurs, benodig

die dienste van 'n Pastelkonsultant/rekeningkundige assistent in die Paarl-kantoor.

Verantwoordelikhede behels onder andere die installering, instandhouding en opleiding van Pastel by kliënte asook die verkoop en bemarking van Pastel-sagteware. Ander rekeningkundige verantwoordelikhede sluit ook in dataverwerking en boekhouding tot proefbalans. Die suksesvolle kandidaat sal oor 'n minimum van twee jaar se rekeningkundige en relevante Pastel-ondervinding beskik. Die kandidaat moet ook rekenaarvaardig wees in MS office en oor eie vervoer beskik. Verdere vereistes is goeie menseverhoudinge, uitstekende kommunikasievaardighede in Afrikaans en Engels, akkurate werk en die vermoë om onder druk te funksioneer. Indien u aan bogenoemde vereistes voldoen, stuur gerus u Curriculum Vitae voor of op 17 Mei 2002 aan:

E. Brady, Posbus 2799, Kaapstad, 8000 of faks: 021 529 3305 of e-pos: elizma.brady@za.pwcglobal.com


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za