 |
 |
 |
|
 |
 |
 |
|
Toll road shock
LOCAL businesses have expressed great concern about the decision by the department of environmental affairs and Tourism (DEAT) to authorise tolling of the N1 and N2 highways.
Heksejag nadat raadslede kla
'n BEHOORLIKE heksejag het in die Paarl losgebars ná verlede week se berig oor raadslede in die ANC/NNP koalisie wat voel hulle word "wees gelaat" deur die huidige politieke bestel in Drakenstein.
Tonge los oor eis teen man se boedel
DIE verhaal van die jong bruin vrou van Newton, Wellington, en die ryk witmanseun van die dorp en die stryd om onderhoud vir hulle kinders uit sy boedel, het dié week tonge losgemaak in die gemeenskap. |
|
|
|
|
 |
|
|
|
STILLE WATERS. Die 20-jarige Wayne August van Paarl Kanoklub is een van nege roeiers wat in die SA Snelroei-kanospan opgeneem is wat van 17 tot 20 Oktober in Tunisië aan die Afrika Snelroeikampioenskappe gaan deelneem. |
|
|
 |
 |
|
 |
 |
|
 |
|
|
|
GROET. Hierdie Gimmies het hul matriekafskeid feestelik gevier. Van links is Tharisa Rabie, Ilze Visser, Heloise Louw en Monique van Schalkwyk. |
|
|
|
Skote klap op Wellington
GEWEERSKOTE in Weltevrede, Wellington, het 'n skare omstanders Saterdagmiddag na die skuiling van hul huise laat vlug nadat drie polisiemanne waarskuwingsskote geskiet het om oproeriges uiteen te jaag.
Paarl skitter op Veritas
VYF plaaslike wynmakerye het die Paarl se naam vanjaar hoog gehou by die Veritas toekennings. Hulle is onder die sewe kelders wat vanjaar drie dubbelgoud medaljes elk losgeslaan het.
Krieket-aksie begin
IN 'n spannende derby-kragmeting het Paarl Krieketklub Saterdag vir Young Peoples op die Parysw\velde met vyf paaltjies geklop.. |
|