safetop
b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost

 

ppostgothic
uitlefstreep

Thursday 10 February 2005

uitlefstreep

This site will be updated on 17 February 2005.

Moord skok

DRIE maande gelede het 'n stralende Lisbé Smuts-Smith in die tuin van haar woning op Wellington getrou, langs dieselfde swembad waar sy Maandag vermoor is.

Valentynsliefde

ILIEFDE is 'n geval van gee en neem - sy gee en hy neem. So verduidelik Theunis Goosen van Wellington met 'n skelm glimlag die resep vir sy gelukkige huwelik van 61 jaar.

Grand Prix at dam

THE first annual TCTA-BWP box-cart Grand Prix held on the Berg River Dam Access Road outside Franschhoek, marked the official opening of the road to the public.

KETTINGS. Elton John Lourens - veroordeelde inbreker en nou ver- meende moordenaar van Lisbé Smuts - word in kettings uit die Wel- lington polisieselle gelei.

Atletiekprestasies lyk goed

DIE WP/Boland liga 3 atletiekbyeenkoms wat Saterdag op Daljosafat gehou is, het heelwat goeie prestasies opgelewer.

Paarl-Oos lyk goed

IN 'n ware riller van 'n wedstryd het Paarl-Oos Krieketklub se eerste span Saterdag vir Young Peoples met twee lopies geklop.

Wellington woelig op veld

DIE spelers van Wellington Krieketklub kon Saterdagmiddag tevrede huis toe gaan, nadat albei spanne hul 45-beurtwedstryde gewen het.

HOOGTE. Die Matie-atleet, Marné van der Burgh, in aksie tydens die paalspring-item van Saterdag se WP/Boland Liga 3 atletiekbyeenkoms op Daljosafat Stadion. Van der Burgh, 'n oud-Larrie, het met 'n hoogte van 3,75m gewen.

.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@paarlpost.co.za  

[ Top ]