|
Shepard Real Estate
SEKRETARIëLE
Ons firma benodig die dienste van 'n opgeleide persoon om onmiddellik diens te aanvaar.
Die volgende vereistes moet aan voldoen word:
• Netjies, vriendelik en professionele voorkoms
• Uitstekend tweetalig
• Uitstekend rekenaarvaardig (Word, Excel, Pastel)
• Vorige rekeningkundige ondervinding is 'n vereiste
• Moet goed onder druk kan funksioneer.
Salaris onderhandelbaar.
KOMMERSIëLE MAKELAAR/ASSISTENT
Ons firma benodig die dienste van 'n dinamiese en gemotiveerde en eerlike persoon om Schalk Shepherd te assisteer:
Die ideale kandidaat moet woonagtig wees in die Paarl of Wellington, netjies, vriendelik en professioneel voorkom en ten volle
tweetalig wees.
Betroubare vervoer en vorige ondervinding as eiendoms- makelaar is 'n vereiste.
Basiese salaris plus kommissie word aangebied.
Stuur verkorte CV (maksimum 3 bladsye)
na: Linda
E-pos: info@shepherd.co.za
Faks: (021) 872-1446 of skakel: (021) 872-1444
|