 |
 |
|
Vrou vermoor met baba in arms
'n HAARKAPPER van Paarl-Oos is Vrydag vroegoggend in haar salon vermoor, met 'n baba wat sy tot die laaste oomblikke van haar lewe in haar arms vasgehou het.. Rates shock awaits Drakenstein
A SHOCK awaits more affluent Drakenstein ratepayers, should the proposed new property tax for 2003/2004 be approved.
Swak blad boul Bergrivier uit
DIE eerste span van Paarl Krieketklub het Saterdag weer eens die relegasie-slagyster ontsnap deur Bergrivier in 'n uitspeelwedstryd vir 'n plek in die Boland Superliga te klop.
VOETLOOS. Vyf junior sokkerspanne van die Paarl het Donderdag ter voorbereiding op hul komende seisoen 'n mini-toernooi by Paarlzicht Primêr gespeel. Up Rising, Super Eagles, Green Hills, Magnolia All Stars en Black Man United het teen mekaar kragte gemeet.
|
|
 |
 |
|
'
TWO murders, on two consecutive days last week, have rocked Paarl and sent inhabitants scurrying for more safety measures around their homes.
Motor gestroop op soek na slang
WAT laat 'n man sonder enige genade sy motor stuk vir stuk uitmekaar laat haal?
Warm op spoor van inbrekers
INBREKES moet ligloop, die Paarlse honde-eenheid is warm op hul spoor en snuffel hulle een na die ander uit..
Wellington kou lekker aan Delicious
DIE eerstespan van Wellington Rugbyklub het 'n les geleer by die verrassende oorwinning wat Delicious in hul eerste Boland Superliga A1 wedstryd oor die kampioene, Ceres, behaal het..
. |
|