safetop
ppostgothic
uitleg2mouthpiece
uitlefstreep

Thursday 10 April 2003

uitlefstreep

This site will be updated on: 16 April 2003 at 17:00

b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

Arts - Kunste


Johann Nel in "Man"

[ Top ]


WnelDIE bekende Paarlse akteur, Johann Nel, is môre en Saterdag by die Klein Libertas teater op Stellenbosch op in 'an (s.nw.)'.

'Man', geskryf deur Madeleine Volschenk, is die naaswenner in die 2002 landswye Nagtegaal(KKNK) kompetisie vir nuutgeskrewe tekste.

Die gebeure speel af in 'n afgetrede onderwyser se woonstel, êrens in 'n voorstad van die stad. Neels (Johann Nel) is 'n wewenaar en het kontak met albei sy seuns verloor.

Hy leef sy lewe met die minste moontlikhede vir verrassing: elfuur tee met Romany Creams, kwart oor 11 is dit koerantlees...

Hy leef sy lewe dus veilig van die chaos wat emosie bring.

Vincent (Pieter Retief), 'n oud-leerling en vriend van sy seun kom onverwags, ongenooid en onseremonieel in sy woonstel gestap. 

Hy krap om en oop en deurmekaar, propvol woede en vrae en agendas van sy eie.

Dis eers as Neels op 'n punt kom waar hy homself kan vergewe dat hy kan aanbeweeg na 'n nuwe begin vir hom en indirek ook vir Vincent.


Tobi Jooste sing in Paarl

[ Top ]


DAAR is nog kaartjies beskikbaar vir vanaand se konsert van Tobi Jooste, 'n oud-leerder van Hoërskool Gimnasium, in die Gimnasium Ouditorium in die Paarl.

Hy stel sy eerste CD, "Hartkamers" bekend en daar is iets vir almal, of jy nou 20 of 80 is!

Die graad 11-klas van Hoërskool Gimnasium het vir Tobi teruggebring en bied die geleentheid om te kom kyk hoe hy gegroei het.

Daar is nog kaartjies beskikbaar by die skool, tel 872-1541 of vanaand by die deure.


Youth choir at La Motte

[ Top ]


TRUE to tradition, Easter time at La Motte will be celebrated with a performance by an exceptional choir.

On Saturday 12 April the exciting youth choir Pro Cantu, conducted by André van der Merwe, will be on stage.

The concert starts at 19:00 in La Motte's historic cellar. On arrival, guests will be welcomed with a drink. Afterwards there is a get-together where concertgoers can mingle with the artists, while enjoying La Motte wines served with light snacks.

Admission is R85 per person. Book at the tasting venue or phone 876-3114/9 (Comari).


Kunstenaars gesoek

[ Top ]


DIE Paarl Liggiefees sal vanjaar op twee aande, Donderdag 4 Desember en Vrydag 5 Desember, plaasvind.

Die Donderdagaand sal 'n meer gewyde Kersprogram aangebied word onder leiding van Michelle Pietersen.

Die Vrydagaand is 'n partytjieaand met mu-siekgroepe en straatmusikante. Dit staan onder leiding van Gustav Skippers.

Belangstellendes, insluitend mimiek- en ander straatkunstenaars asook poppekas en kinderteater, kan Paarl Toerisme (872-4842) of die HOP-kantoor (862-2889) kontak.

Mense van Saron en Gouda wat betrokke wil raak by dié twee dorpe se feeste op 12 en 13 Desember kan direk met Gustav Skippers skakel by 868-4972 of 082-707-9657.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za