 |
 |
|
Glyjakkals vasgetrap
GASVRY is die Vallei wel, maar glyjakkalse word sommer gou uitgesnuffel in gastehuise en deur die Wellingtonse toerismeburo.
Seun dalk betrokke by ma se moord
'n TIENERSEUN is aangekla van betrokkenheid by die moord vroeër vanjaar op sy ma, die bekende haarkapper Lorna Januarie van Paarl-Oos.
Curriebeker-kanse kwyn
DIE kragtige pak voorspelers van Griekwas was voorwaar die diamantspits wat Saterdag op Wellington die Boland Kavaliers met 53-28 in die grond geboor het.
DIRTY. Tom Bogerhausen (right) of Parow won the veteran class during the third round of the Western Province Enduro Motorcycle Championships which was held on the farm Boesmansfontein near Wellington last Saturday. Riders had to finish as many rounds as possible within a three and a half hour time limit. Bogerhausen finished five rounds of 35km each in 3:26:08. He also came second overall in the bike category after Brett Lewis of Cape Town won in 3:14:36. |
|
 |
 |
|
KLEURVOL. Hierdie kinders was deel van die gekombineerde klopsegroep van Wellington wat Maandag by die opening van die Cravenweek-rugbytoernooi die 18 spanne op die veld gelei het. Die finale wedstryd word Saterdagmiddag op Boland-stadion gespeel. Foto: Leon Steenkamp
Rowers 'galant' weens gebed
ONGELUK ry 'n mens in reekse en ook rowers kan deur gebed in galante here gebid word.
Meer as 'n eeu beleef
G'N drank of nikotien oor sy lippe nie, elke Sondag getrou in die kerk en gereelde oefening deur die land pad na sy kinders se huise te stap.
Action as u.18 teams clash
A BIG crowd was treated to action-packed rugby on the first three days of the 40th Coca-Cola Craven Week in Wellington. On Monday there was plenty of attractive rugby from the backlines, particularly those of Eastern Province and Border, while the forwards of Limpopo, Griquas, Free State and Boland impressed many. |
|