 |
'Ons gaan huis toe'
EK het nêrens heen geloop nie - ek was nog altyd NNP gewees. Só sê Chris Leander oor sy besluit om deel te word van die NNP/ANC alliansie. Smouse kry eie staanplek
DIE smouse van Drakenstein gaan binnekort skuif na hul amptelike nuwe handelsgebiede. Trouble in the taxi ranks
A POLICEMAN was attacked when a taxi owner resisted arrest on a charge of assault in Mbekweni last week.
Andrew Cyster, linkshandige kolwer, sal die plek van Gerhard Strydrom inneem en saam met Henry Davids die kolfbeurt vir Boland open teen Grens. |
|
 |
LOOP OOR. Chris Leander (burgemeester), André de Villiers (koukusvoorsitter) en Jean Smit (speaker) loop oor van die DA na die NNP. Fruit industry will be hard hit by toll
IF we want quality highways, we will have to pay for them or face potholes galore, according to the economic specialists who studied the viability of a toll road system for the Western Cape. Boland-kolforde versterk vir tuisstryd teen Grens
'N VERSTERKTE kolforde, die tuisveldvoordeel en die terugkeer van Justin Ontong kan hopelik die Boland krieketspan help om hul eerste oorwinning in die SuperSport reeks te behaal, wanneer hulle dié naweek in die Paarl teen Grens te staan kom. |
|