safetop
ppostgothic
uitleg2mouthpiece
uitlefstreep

Thursday 10 October 2002

uitlefstreep

This site will be updated on: 17 October 2002 at 17:00

b_home
fb_news
b_people
fb_lifestyle
fb_arts
fb_sport
br_schools
fb_letters
fb_business
fb_property
b_vacancies
b_classifieds
fb_archives
fb_aboutus
fb_advertise
printing
homeads
fb_touristinfo
fb_businessindex
fb_organisations
fb_contact
fb_search
Google

Search WWW
Search Paarlpost
 

Lifestyle - Leefstyl


wsmile10HAPPY. These traditional dancers participated in the Heritage Day and literacy programme presented in the Mbekweni community hall recently. Pic: Susan Botha


All breeds of dogs

[ Top ]


A BIG all breeds dog show will be held at the Paarl Cricket Grounds on Saturday 19 October from 09:00 to 15:00. It is organised by the Breede Rivier Vallei Kennel Club as their 23rd annual open championship.

There will be categories for breed judging, agility, dog jumping and obedience judged by a panel of seven overseas judges and some locals.

The foreign judges are from Ireland, Australia, New Zealand, Philippines, Malaysia and Singapore.

There will be a total of 89 different breeds on show including the country's top dogs who will be competing for top honours.

The biggest number of entries are from Bull Terriers, Siberian Husky, Dobermann, Bulldogs and Labradors from as far afield as Gauteng, Kwazulu-Natal and the Free State.

There will be catering all day by the Round Table of Paarl.

There will also be various trade stands where folk can buy dog items and there will be opportunity to speak to breeders.

On Friday 18 October at the same venue from 09:00, the Kennel Union of Southern Africa will be hosting an FCI International breed show where the awards count towards an International Champion.

Come and meet "Leo" the Shih Tzu who recently appeared on the Carte Blanche program. He is currently the winner of the Kennel Union Show Dog of the Year award for 2002.

Among the competitors are Boxer "Tortuga rebel Rowser" from Durbanville currently third in the ratings and Newfoundland "Table Bay Aces High" from Riviersonderend.


Studentemodes vertoon

[ Top ]


DIE finalejaarstudente in Klereproduksie by die Boland Kollege Paarl bied Woensdag 23 Oktober om 19:30 'n modeparade by die kollege se Drakensteinsaal aan. Die gala-aand vind die Donderdagaand plaas.

Blokbesprekings vir studente/skoliere van minimum tien sitplekke kan vir Woensdagaand teen R5 per persoon gedoen word. Die koste vir Donderdagaand is R55.

Kontak mev Botha by 872-3323 of 872-3156/7 teen 16 Oktober om kaartjies te bespreek. Kaartjies sal ook by die deure beskikbaar wees.


Kinders en honde

[ Top ]


POSITIEWE persepsies van diere, verantwoordelike eienaarskap, veiligheid en gemeenskapsbewustheid. Dit is wat twee vrywilligers by die Paarl DBV, Karen Pagel en Mariëtte van Zyl, wil aanspreek.

Hulle het 'n opvoedingsprogram vir skole opgestel wat fokus op hierdie aspekte en het onlangs hul eerste werkswinkel met groot sukses by Laerskool Noord-Eind aangebied.

Kort werkswinkels vir skoolgroepe van nie meer as dertig leerders per keer nie, kan by die DBV of by skole aangebied word.

Hulle begin met laerskole en wil ook vrywilligers met 'terapie'-honde oplei om tussen die kinders te beweeg en positiewe sosiale interaksie tussen mens en dier te bevorder.

Die honde sal spesiaal opgelei word vir hul taak.

Vrywilligers met of sonder honde wat wil help, asook skole wat belang stel in die program, kan Karen skakel by 872-7845.


Praat saam oor Paarl Museum

[ Top ]


DIE Paarl Museum hou 'n openbare vergadering Woensdagaand om 19:00 om die publiek te betrek by die werksaamhede van die museum.

Die Museum sê in 'n verklaring dat hulle steeds daartoe verbind is om die beste produk en diens moontlik aan al sy kliënte te lewer en besef dat transformasie 'n onontbeerlike deel van hierdie dienslewering is. 

Dit is belangrik om deur uitstallings, navorsing en opvoedkundige programme die ryk verskeidenheid van Paarl se kulturele erfenis uit te beeld. 

Die tema van die Museum is die geskiedenis van die Paarl en dit word beplan om ons permanente uitstallings in samewerking met die Provinsiale Museumdiens op te gradeer. 

Vir navrae, kontak Jaline de Villiers of Elizabeth Bowes by 872-2651 of museum1@telkomsa.net.


[ Top ]

Tel: (021) 871-1170 - e-mail: edit@ppost.co.za