 |
 |
|
Kettingbotsing
'n MOTOR met 'n bewustelose man agter die stuur het Maandag byna tot 'n tragedie in die Paarlse middedorp gelei. Chaos na plaaseienaar verdwyn
DIE toekoms van die historiese plaas Parys in Suider-Paarl bly onseker, met die uitstel van die aansoek om likwidasie omdat die eienaar te siek was om opponerende hofstukke te lewer. Pa voor oor seuntjie
DIE pa van die seuntjie wat verlede jaar 'n vlammedood gesterf het toe daar brandstof oor hom en sy moeder in Suider-Paarl uitgegooi is, word eersdaags in die Hooggeregshof verhoor op aanklag van moord. Kavaliers dring deur na Top Agt
VASGEVAT. Piet van Zyl, buitesenter van die Boland Kavaliers, se lopie word kortgeknip deur die lakwerk van drie Cheetahs. Foto: Leon Steenkamp
'N OORGEHAALDE Boland het op Wellington die volgende trap in sy aanslag om die Vodacom Beker suksesvol bestyg. |
|
 |
 |
|
CAN'T WAIT. Helga Solomon of Nederburg toasts Paarl's event of the year: the Nederburg Wine Auction which annually draws 1500 guests to wine and dine and bid on top South African wines. The auction, which also draws international bidders and can be followed on the internet, starts tomorrow and ends on Saturday afternoon. It is followed next week at the same site by Cape Wine 2002, the prestigious exposition of South African wines to foreign buyers. Pic: Malané Bosman Countdown to wine auction
MORE than 1 500 buyers and guests from all over the world will gather in Paarl tomorrow and Saturday for the 28th Nederburg Auction. New factory under construction
CONSTRUCTION of a major extension to Paarl Print in Oosterland Street in Dal Josaphat to accommodate the merger of Paarl Print with Nasionale Boekdrukkery (NBD), is on schedule. |
|