|
Honde-hel
'n ROTTWEILER-HOND het verlede week "onverwags en onverklaarbaar" 'n bejaarde vrou in 'n woonerf in Paarl-Oos aangeval en haar oor byna van haar kop geskeur. Municipal police vetoed
THE Drakenstein Town Council is to hold an emergency meeting tomorrow afternoon at 14:00 in the civic centre to discuss the decision by Province to veto the municipal police service. Minderheid staak nog
SOWAT 'n kwart van die Drakenstein Munisipaliteit se werksmag van 1770 was verlede week betrokke by die staking wat die Dinsdag begin het. Vier vryheid met kos en samesyn
FRANSCHHOEK vier die naweek weer Bastille Fees. Dis dan wanneer mense van heinde en verre 'n beret op die kop sit en selfs hul hand waag aan die tradisionale spel pétanque. |