 |
 |
 |
|
 |
 |
|
Kyk dood in oë
UITBREEK-BEESTE het Vrydag groot moles gemaak op die Wemmershoekpad voordat spoorsnyers van die polisie hulle weer agter die kampdraad gehad het.
Vrees vir begraafplaas
NIEMAND kan dit meer waag om ongewapen na die Paarlse begraafplaas te gaan nie. Veral vroue word bedreig deur rondlopers wat die Parys-begraafplaas as hulle domein beskou.
Minister hands over pipeline
THE official opening of the Wemmershoek Water Pipeline by the Minister of Water Affairs, Ronnie Kastrils, takes place today in Wemmershoek.
Vegters van formaat
DIE leerders in die graad 8D klas van Klein Nederburg Sekondêr het twee groot rolmodelle wat saam met hulle die skoolbanke deel. |
|
|
 |
|
|
|
HIER KOM EK. Neo Molema neem die draai af in Jan Phillipsweg in Noorder-Paarl tydens Saterdag se Paarlberg Halfmarathon. Agter is Owen MacHelm wat die Mr Price atleet heelpad hard gejaag het. Molema het in 70:10 gewen. |
|
|
 |
 |
|
 |
 |
|
 |
|
|
|
READY STEADY GO. Getting ready for the trail ride over Bain's Kloof to celebrate the 150th anniversary of the pass this weekend, is Tonia Bosman (15) with a frisky Sam. Festivities will take place at the Wellington Museum and at Eerste Tol on the mountain on Saturday to raise funds for repairs to the historic road which has been damaged by heavy vehicles |
|
|
|
Op sy hakke
IN 'n naelsbytstryd het Neo Molema Saterdag die louere in die 70ste Paarlberg halfmarathon voor die neus van Owen MacHeim weggeraap.
Wellington gee Ceres pak
DIE manne van Wellington Rugbyklub het Saterdag 'n groot sielkundige voorsprong gekry vir die eindstryd van die Boland se Superliga A1 nadat hulle Ceres 45-22 pakgegee het.
Riverstones klop Standards
DIE manne van Riverstones Rugbyklub het hul posisie bo-aan die Premierliga C verseker deur Saterdag met Young Standards af te reken. |
|